DIE LIEFDE TUSSENIN ( Taal: AFRIKAANS )
Vandag huil my hart
oor hulle wat bedel op straat.
Almal wat in die winterkoue
hitte soek op poskantoorstoep,
waar hul ingemessel lê teen ’n
vuilvod, voosgedrinkte maat.
Geplaatst in de categorie: wereld