inloggen

biografie: Eugène Marais

1872 - 1936


Inzendingen van deze schrijver

1 resultaat.

Die dans van die reën

poëzie
4.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 2.237
O die dans van ons Suster! Eers oor die bergtop loer sy skelm, Eh haar oge is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand; Haar armbande blink en haar krale skitter; Saggies roep sy. Sy vertel die winde van die dans En sy nooi hulle uit want, die werf is wyd en die brui...