biografie: Jan F.E. Celliers
1865 - 1940
Inzendingen van deze schrijver
9 resultaten.Liefdes-klag.
poëzie
4.0 met 2 stemmen
2.067 Ik mag jou nie lief-hê en kan jou nie haat nie,
ik mag jou nie hou en ik kan jou nie laat nie,
O, leer mij die bittere strijd te volstrij.
En ach, wat daarbinne mij hart so deurkna'e
ik wil dit nie mis nie al kan ik 't nie dra'e,
die pijn wat genot is en mart'lend verlei.
Ik kan jou...
DIE OSSEWA
poëzie
5.0 met 1 stemmen
2.645 Die osse stap aan deur die stowwe,
geduldig, gedienstig, gedwee;
die jukke, al drukkend hun skowwe -
hul dra dit getroos en tevree.
En stille, al stuiwend en stampend,
kom stadig die wa agterna -
die dowwe rooi stowwe, al dampend,
tersy op die windjie gedra.
Die middagson brand op die ko...
Eensaamheid.
poëzie
3.7 met 3 stemmen
1.493 Mij vuurtje en ik is op wag,
mij vuurtje en ik alleen;
die awendster
wenk al van ver
en die velde slaap om-heen.
En stadigies sterwe die dag,
so's éen in sij armoed verlaat,
ongesien, ongeag,
sonder suggie of lach,
waar niemand van weet of van praat.
Nou blij die lug alo...
De tempel der reinheid.
poëzie
4.0 met 2 stemmen
830 (Hollands).
Ik droomde mij in wolken-landen;
het blindend blank der zonnewanden
al zwevend in 't rein azuur,
als lenig marmer reuze-krullend,
de dalen schaduw-purper vullend,
- en goud-gekopt de stapel-muur.
En 'k zag 'n zaal vol schone vrouwen,
het blank en blauw, in lange vouwen
om...
Blomme
poëzie
5.0 met 4 stemmen
1.006 Ek kom om 'n kransie van rou te breng,
Op kindergraffies 'n traan te pleng.
Maar kyk, dis 'n fees wat my oog gewaar
van blommetjies, blommetjies aanmekaar,
op ranke stingel oor graffie en steen –
soos graan op die lande, aaneen, aaneen;
soos kindertjies selwe in feesgewaad,
in hupp'le...
Die stem van die verte.
poëzie
4.5 met 2 stemmen
859 So's temend geprewel van stille gebede
kom stemme van ver, waar die awend-rood kwijn,
waar die rande in sterwende glanse verdwijn
en 'n nagalm nog sleep van d' skeidend verlede,
- so's klagte vergete, maar klagend tevrede.
En berustend ook voel ik mij siel als gedra'e
naar d'Eeuwigheid...
Dis al
poëzie
4.0 met 3 stemmen
1.341 Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai
bowe
in eensame vlug -
dis al
Dis 'n balling,
gekom
oor die oseaan,
dis n graf in die
gras,
dis n vallende
traan -
dis al
Die bergstroom.
poëzie
4.0 met 3 stemmen
1.078 Strome, wat is jul boodskap aan mij
als jul wild en vrij,
in huppeldans
o'er bank en krans
So spring en klots
van rots op rots
so glim en glans en glij,
so plooi en plas
als glippend glas,
die gras bespat
met per'lend nat,
so blinkend, blank en blij,
- strome, wat is jul bo...
De tempel der reinheid.
poëzie
4.0 met 1 stemmen
1.155 Ik droomde mij in wolken-landen;
het blindend blank der zonnewanden
al zwevend in 't rein azuur,
als lenig marmer reuze-krullend,
de dalen schaduw-purper vullend,
- en goud-gekopt de stapel-muur
En 'k zag 'n zaal vol schone vrouwen,
het blank en blauw, in lange vouwen
omhangend ...