218 resultaten.
EK
snelsonnet
4.0 met 5 stemmen 243 De vlag gaat uit voor gloednieuwe idolen
Het vrouwenvoetbal heeft ons hart gestolen!…
GERAAMTES ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.8 met 5 stemmen 4.589 Ek dink ek ken jou,
in jou aankoms in die verte.
Ek dink ek ken jou,
in jou wulpse heupwegstap.
Ek dink ek ken jou,
aan die jasmynreuk om jou.
Ek dink ek ken jou,
aan jou speelse skaterlag.
Ek dink ek ken jou,
aan die klank van jou stap.
Ek dink ek ken jou,
aan jou klere, altyd vars.…
Ek is...
hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd. 304 Ek is in die val van die voël.
Die gloed van die droom.
Die ouman se roggelende einde,
en die kleinding se pynlike begin.
Ek is Bayete.
Ek is Ons vir jou.
Ek is Liefde.
Ek is Vigs.
Ek is die mensdom se steunpilare.
Daai eeue-oue identiese tweeling;
Vrees en Hoop.
Ek is genadig.
Ek is stadig.
Ek is wreed.
Ek is die resep EN die bestandele.…
Ek wil
hartenkreet
3.7 met 3 stemmen 740 Ek wil ek wil
by jou zyn
my nie laat verscheur nie
van pyn om die pyn
van wie ik liefhê
ek wil jou gelukkig maak
streel jou hart tot die verdriet uit jou oë is geraak
ek wil ek wil
vergeet dat ik besta
in 'n ander wëreld…
Vrouwenvoetbal
snelsonnet
4.2 met 6 stemmen 368 Nou Bert je hebt het prima voor elkaar
Je gaat ze daar veel nieuwe dingen leren
Maar denk erom niet al te veel bekeren
Want dan zijn ze daar heel snel met je klaar
Verhuizen...nou dat doe je met veel tact
Ik zie...je hebt je vrouw al ingepakt…
Te Bond
snelsonnet
4.5 met 4 stemmen 174 Each Time You Die Alone, The First To Die,
Maybe You Die Today or Die Tomorrow,
Die Now, Again, or Die Once Without Sorrow,
Die Twice, Die Hard or Die And Say Goodbye.
Maar híj blijft leven, wat er ook gebeurt,
Die 007, ‘shaken’ dan wel ‘stirred’.…
Buitenspel
snelsonnet
3.8 met 4 stemmen 157 Wat mij daar bij dat vrouwenvoetbal trof:
Dat voetbalsters de regels zijn vergeten.
Hoe kan dat nou, dat ze die niet meer weten?
Ze zijn toch allemaal al jaren prof?
Maar eigenlijk weet ik het antwoord wel:
Een vrouw snapt immers niks van buitenspel.…
VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)
netgedicht
2.1 met 8 stemmen 2.099 wil ek net, my doodgewoon, ek wees
weg van skewebeelde van hoe mense
met dieper geheime, na my kyk
wil ek in myself wandel sonder vrees
weg van die gejaag na roem, rykdom
skulpies optel, na wulpse branders gryp
wil ek in myself, van myself lees
weg van mense wat veg oor grond
liefde, mekaar om elk eerste plek, fnuik
wil ek wees op plekke…
stil golwe
netgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd. 116 op die strand
in sand
soek ek die see
ek hoor haar
ek voel haar
maar kan haar nie betas nie
sy is weg
vertrek in die aand
sonder woorde
ek nie verstaan nie
soveel te sê
sy hoor nimmermeer
sy is weg
vertrek in die aand
sonder woorde…
GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.8 met 14 stemmen 7.657 Ek sprei my arms
die lengte van ’n rivier.
My bene, die wydte
soos dié van ’n oseaan.
Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ”
oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…
Modelvliegtuig.
netgedicht
3.9 met 11 stemmen 794 Wees genadig, seblief,
vlieg naby,
maak soos die duiwe:
sirkel net, dryf net,
los die ruimte, los die pad,
kom net huis toe,
want ek is hier
en ek is vlerkloos
en ek is jou pa.…
Leeuwinnen
netgedicht
4.0 met 4 stemmen 154 Nou ís er vrouwenvoetbal op tv,
Moet Inge weer poëtisch protesteren.
Sportiever is het er dan bij de heren,
Gelukkig doen de speelsters aan fair play.
Soldaten van Oranje, ware krijgers,
Leeuwinnen die de strijd aangaan als tijgers.…
stille kus
netgedicht
3.0 met 2 stemmen 259 lug stink
grond suur
ek dink
lewe duur
reën val
blom dood
ek mal
lyf bloot
jy gaan
elke keer
ek bly
val neer
lig aan
ons doen
dag maan
my soen…
Veel te veel
snelsonnet
2.5 met 6 stemmen 223 Het WK Vrouwenvoetbal, Sportjournaal
Het NK Atletiek, het Grand Slam Tennis
De Tour de France (steeds met verbale stennis)
Het WK Waterpolo, abnormaal!
Ik voel me door die sport van binnen hol
Wel vreemd, want ik heb er de buik van vol!…
Persrokkie
netgedicht
3.1 met 8 stemmen 1.404 in my donker eensaamheid
wil ek ook liefhê
aan jou vat
die kurwes van jou gesig
deurvoel tot ek mý
prentjie het van hoe ek
dínk jy lyk
jou stem jou warm
teenwoordigheid
jou reuk jou voetstap
jou lag, is al wat ek het
om aan te klou
om te weet
jý is myne
jou woede buie
jou ongenaakbare
manier van op my skree
jou ongeduld venyn…
Afvallig senryu
netgedicht
3.5 met 2 stemmen 240 schuldig gesmokkel
tussen repen van Cote d' Or
ben ik afvallig…
KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.6 met 5 stemmen 4.679 Ek sien hoe ek, nou, jou baas,
die byl, die plaas by jou neem,
wyl ons liefde maak,
op 'n growwe vloer.…
Huweliksklokkies
netgedicht
4.0 met 1 stemmen 618 ons saâm gelukkig syn
Sy gee egte sin aan my lewe
en maak 't verskil dag en nag
stukkie vir stukkie ek raak beseten
soos ek 't altyd het verwag
By die mooie sonsondergang
het ik haar vir ewig gekies
Ek wil ons vir altyd verbind
by die klink van huweliksklokkies.…
AS
hartenkreet
4.0 met 13 stemmen 793 en wanneer
snags
ek my
hartseer
verdiep
dit plet
soos bruinbrood-
verkoekdeeg
wonder ek
alleen
o univers
o opper-
hoger-
smarter self
Hoor U my?…
Niet fit
netgedicht
3.5 met 2 stemmen 103 Nu weet men na een half jaar plots te melden,
-Alsof men nu precies weet hoe het zit-
Oranje was op het EK niet fit,
Daar liepen enkel doodvermoeide helden.
“Oranje was niet fit op het EK”,
Van Marwijk krijgt een rotschop achterna.…
EK
netgedicht
3.6 met 5 stemmen 596 Een van der Vaart, maar ook een Vennegoor,
Een Ibrahimovic en een van Bommel,
Oranje wordt steeds sterker, om den drommel,
De bondscoach heeft daar een antenne voor
Een moordteam, dat nog erg zal zijn gebaat
Bij goede diensten van een Advocaat
---------------------------------------------
Erg grof spel tijdens PSV-Ajax…
EK
netgedicht
3.5 met 2 stemmen 105 Het foeballuh ging gisteren van start
Oranje moest al vroeg het vaantje strijken
Ik zal daarom maar met een half oog kijken
Toch zit ik voor de buis met angstig hart
Dat telkens wel een keertje overslaat
Als het ineens over een aanval gaat.…
EK
snelsonnet
2.6 met 11 stemmen 152 Het vormt een plaag, ook op tv
Ons land is van het spel bezeten
Waarom het leuk is, zou 'k niet weten
Men schopt een bal, die rolt prompt mee
Ik ga pas kijken naar die sport
Wanneer de voetbal vierkant wordt –…
ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )
netgedicht
4.6 met 9 stemmen 5.762 met die winter is sy huis toe
die somer brand hartseerdae in my
‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste
die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer
ek wens U kon haar gee
langer, vir ‘n dag of twee_
as die werf om my stil word
wil ek in haar winter lê
weg van die somer, lente of herfs
net stilraak, verdwyn, stof tot stof…
Zijn
hartenkreet
2.0 met 1 stemmen 65 Zen-slagen wonder
Spreek "To be or not To be"
Goed te "zijn"- "zonder"…
VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.2 met 9 stemmen 5.587 Ek glo nie ek kan ; ons wêrelde lê
soos ‘n verslete ossewa, in stof verbrand ...…
Controverse
netgedicht
5.0 met 1 stemmen 166 << >>
Controversy
Whether tricked or not.…
Ontvlugting
gedicht
3.8 met 4 stemmen 8.020 Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug
en dink my nou in Gordonsbaai terug:
Ek speel met paddavisse in 'n stroom
en kerf swastikas in 'n rooikransboom
Ek is die hond wat op die strande draf
en dom-allenig teen die aandwind blaf
Ek is die seevoël wat verhongerd daal
en dooie nagte opdis as 'n maal
Die god wat jou geskep het…
tijdens een 'dolende' dichtrit
hartenkreet
3.8 met 4 stemmen 254 straight ahead
immer gerade aus
en dan ineens
die afslag naar links,
rechts, einde rotonde
or whatever...…
Oekraïne
netgedicht
5.0 met 1 stemmen 80 Gaat Edith Schippers tóch naar het EK
Want er zijn 'democratische signalen'
Dus Mark en Alex óók bij de finale
De handel moet tenslotte door,daarna
Voor Timosjenko zorgt men wonderwel
Ze krijgt oranje tralies in haar cel.
Ondanks eerdere bezwaren gaan Nederlandse politici toch naar het EK.…