inloggen

Alle inzendingen over krotbuurt

1 resultaat.

Sorteren op:

DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 16 stemmen aantal keer bekeken 3.010
baar het God vergeet van mense wat gebede na die hemel stuur die stam loop leeg so ook die wye natuur ek kan die onrus voel, as my mense sing en koor van vlaktes sonder water hul naels grou breek vir ‘n druppel in die knol die aarde is leeg tot in die bol vannag as die uilveer op die duine val moet ek besluit of ek gaan klou aan die krotbuurt…