inloggen

Alle inzendingen over sakdoek

1 resultaat.

Sorteren op:

ONZE JAN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.0 met 6 stemmen aantal keer bekeken 4.228
Sy dood het met die rooi in sy sakdoek gekom. Eers spikkeltjies bloed tot groter kolle sy familie en dokters roep. Ek, wasbediende, was lank van sy tuberkulose bewus, maar omdat hul mense was vanuit die hoogere hoed, moes ek my hulp in stilte blus. Díe siekte neem meer lewens as vigs. Vroeë behandeling kán dit uitwis...…