inloggen

Alle inzendingen over sipresse

1 resultaat.

Sorteren op:

HUNKERING ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
2.0 met 16 stemmen aantal keer bekeken 8.597
staan daar nog iewers rye sipresse wat soos windpompe nuwe lug verslind waar ons koes-koes as kind gespeel het tussen stil grafte en ruwe wind ? waai daar deur kameeldoringbome met ritseling wat op jou kussing klink die vierrigtingwinde, paddas uit die lug glasskerwe wat op ‘n sinkdak blink ?…