inloggen
voeg je poëzie toe

Poëzie van Eugène Marais

1872 - 1936

1 resultaten.

Die dans van die reën

poëzie
4.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 536
O die dans van ons Suster! Eers oor die bergtop loer sy skelm, Eh haar oge is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand; Haar armbande blink en haar krale skitter; Saggies roep sy. Sy vertel die winde van die dans En sy nooi hulle uit want, die werf is wyd en die bruilof groot. Die grootwild jaag uit die vlakte, hulle…