inloggen
voeg je poëzie toe

Poëzie van Jan F.E. Celliers

1865 - 1940

9 resultaten.

DIE OSSEWA

poëzie
5.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 1.078
Die osse stap aan deur die stowwe, geduldig, gedienstig, gedwee; die jukke, al drukkend hun skowwe - hul dra dit getroos en tevree. En stille, al stuiwend en stampend, kom stadig die wa agterna - die dowwe rooi stowwe, al dampend, tersy op die windjie gedra. Die middagson brand op die koppe, gebuk in hul beurende krag; hul swaai heen en…

Eensaamheid.

poëzie
3.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 897
Mij vuurtje en ik is op wag, mij vuurtje en ik alleen; die awendster wenk al van ver en die velde slaap om-heen. En stadigies sterwe die dag, so's éen in sij armoed verlaat, ongesien, ongeag, sonder suggie of lach, waar niemand van weet of van praat. Nou blij die lug alom in stil aanbidding staan; geen tampende bel…

De tempel der reinheid.

poëzie
4.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 347
(Hollands). Ik droomde mij in wolken-landen; het blindend blank der zonnewanden al zwevend in 't rein azuur, als lenig marmer reuze-krullend, de dalen schaduw-purper vullend, - en goud-gekopt de stapel-muur. En 'k zag 'n zaal vol schone vrouwen, het blank en blauw, in lange vouwen omhangend los de slanke le'en, in nauwe lijne-sluiting…

Blomme

poëzie
5.0 met 4 stemmen aantal keer bekeken 537
Ek kom om 'n kransie van rou te breng, Op kindergraffies 'n traan te pleng. Maar kyk, dis 'n fees wat my oog gewaar van blommetjies, blommetjies aanmekaar, op ranke stingel oor graffie en steen – soos graan op die lande, aaneen, aaneen; soos kindertjies selwe in feesgewaad, in hupp'lende dans op die windjie se maat; spierwit hul kleertjies…

Die stem van die verte.

poëzie
4.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 399
So's temend geprewel van stille gebede kom stemme van ver, waar die awend-rood kwijn, waar die rande in sterwende glanse verdwijn en 'n nagalm nog sleep van d' skeidend verlede, - so's klagte vergete, maar klagend tevrede. En berustend ook voel ik mij siel als gedra'e naar d'Eeuwigheid heen, op die loom-lange sla'e van 'n vo'el o'er…

Liefdes-klag.

poëzie
4.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 467
Ik mag jou nie lief-hê en kan jou nie haat nie, ik mag jou nie hou en ik kan jou nie laat nie, O, leer mij die bittere strijd te volstrij. En ach, wat daarbinne mij hart so deurkna'e ik wil dit nie mis nie al kan ik 't nie dra'e, die pijn wat genot is en mart'lend verlei. Ik kan jou nie haat en mag liefde nie gewe, so staat 't vermeld…

Dis al

poëzie
4.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 550
Dis die blond, dis die blou: dis die veld, dis die lug; en 'n voël draai bowe in eensame vlug - dis al Dis 'n balling, gekom oor die oseaan, dis n graf in die gras, dis n vallende traan - dis al…

Die bergstroom.

poëzie
4.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 631
Strome, wat is jul boodskap aan mij als jul wild en vrij, in huppeldans o'er bank en krans So spring en klots van rots op rots so glim en glans en glij, so plooi en plas als glippend glas, die gras bespat met per'lend nat, so blinkend, blank en blij, - strome, wat is jul boodskap aan mij? So's 'n wal van kristal buig…

De tempel der reinheid.

poëzie
4.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 639
Ik droomde mij in wolken-landen; het blindend blank der zonnewanden al zwevend in 't rein azuur, als lenig marmer reuze-krullend, de dalen schaduw-purper vullend, - en goud-gekopt de stapel-muur En 'k zag 'n zaal vol schone vrouwen, het blank en blauw, in lange vouwen omhangend los de slanke le'en, in nauwe lijne-sluiting kozend…