inloggen

Alle inzendingen van Elisabeth Eybers

6 resultaten.

Sorteren op:

Versinsels

gedicht
3.0 met 7 stemmen aantal keer bekeken 4.857
Versinsels is eerstens 'n soort van bedryf om dingen wat onderling klop op te skryf, die gees te verhef bo die lydsame lyf: verzinsels wil graag hul uiterste doen om liggaam en siel met mekaar te versoen, nie soseer om die werklikheid te onthul as om sy tekortkoming aan te vul. Wat van voortgezette verzinsels nou? Hoe lank kan jy hulle…

Skemerliedjie

gedicht
3.0 met 76 stemmen aantal keer bekeken 42.297
Dit is verby, dit het gebeur, dit maak nie bly, dit maak nie seer, dit is verby Nou weet jy weer niks wat die hart nog roer of raak is reeds volmaak. Van vreugde en smart terdeë moeg (dis reeds te laat, dis nog te vroeg om meer te weet as dat die rus die sin en slot van alles is) bevestig jy: dit is verby, dit maak nie seer,…

Toekoms

gedicht
3.0 met 13 stemmen aantal keer bekeken 8.470
Die duisendjarige ryk so troosryk en fiktief dui onweerlegbaar aan Iemand het ons lief... Ons aardbewoners aap genade en almag na wat geen beskeidenheid of feitendwang verdra: die twee-en-sestigjarige Mafia-voorman weet hy mag nou honderd jaar lang tronkspagghetti eet. En jy en ek? Ons laat ons oë en hande raak asof die melkwegstoet…

Kringloop

gedicht
3.0 met 10 stemmen aantal keer bekeken 5.257
Jou laatste stappen, aarzelend dog te zeerste gewaag, herhaal die ritme van die eerste: hoewel nie juis volkome onbesuisd geskied jou voortgang meestal uit die vuis, dit toon onafgerond, iets wat geen ag slaan op sisteem of pas by elke dag. In jou bewoë wankeling word dit weer 'n zaak van noodzaak om te balanseer. ------------------…

Individualis

gedicht
3.0 met 22 stemmen aantal keer bekeken 11.188
De mensen sterven en zijn niet gelukkig wapper naas die deur van die skoenmaker op die hoek: muurskildering van ’s amateur in gangbare heelalverdriet. Die hobbelrige kinderskrif pryk maandelank: geen verfkwas waag om vonnis van ’s nihilis vol dampige ontnugteringsdrif of neo-transendentale angs met ruse hale weg te vaag. Hoewel nog nooit…

Voetjie vir voetjie

gedicht
2.0 met 44 stemmen aantal keer bekeken 13.776
Voetjie vir voetjie word mens immigrant... Toevallig uit, toevallig tuis, gestrand op hierdie teennatuurlike terras sonder om ooit onloenbaar aan te land. -------------------------------------------- Uit: Versamelde gedigte, 1990.…