VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )
Die dag het moeg
oor my kom sak,
soos die see ontslae
raak van haar siekte,
wat sy uitspuug op die strand.
Ek wil nie meer verder leef,
ná al die vuil wat aan my kleef.
Geplaatst in de categorie: wereld
Die dag het moeg
oor my kom sak,
soos die see ontslae
raak van haar siekte,
wat sy uitspuug op die strand.
Ek wil nie meer verder leef,
ná al die vuil wat aan my kleef.
Er zijn nog geen reacties op deze inzending.