Vergas my,
op koue stories
oor die maan,
heelnag bo jou kop,
deur ñ skreef in sink,
en die laaste vyftigjaar,
se straatgeluide,
wat nooit verander het nie.
Kom sit hier by my,
in die dansende vlammelig.…
Glo ons hier in ons,
ver bo die straatligte van goed en kwaad,
waar jy behendig tot verhaal sal kom,
as ek jou later langsaam,
op ons eie special way soen.
Vanaand verdwaal ons in die krap van my baard
en die sweet effense sweet aan jou voorkop.
Die sweet effense sweet aan jou voop Madness.…