inloggen

Alle inzendingen van Floris

49 resultaten.

Sorteren op:

DEKADENT ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 10 stemmen aantal keer bekeken 3.801
Dekadensie vanuit Sodom en Gomorra is hier, in siel, aan lyf, oral rondom jou regoor die wêreld is rooiligareas besig om geld, uit beursies van Sodom te tap vir geldmakers is daar bittermin slaap waar beeldskone poppe in glaskaste eksplisiete kuisheid in hul liggaamspassie verleidelike oë, heup en beenswaaie sit versoeking vir wêreldreisigers…

VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 3.526
Die dag het moeg oor my kom sak, soos die see ontslae raak van haar siekte, wat sy uitspuug op die strand. Ek wil nie meer verder leef, ná al die vuil wat aan my kleef.…

SPOELBLOED ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.0 met 15 stemmen aantal keer bekeken 5.581
Spoelgoud. Spoelgrond. Spoelbloed, vloei deur taxi’s, Richmond, bus, trein, boot, vliegongelukke. Spoelbloed hardloop deur die knopkierie, assegaai, rewolwer, slagtersmesse, ysterstukke. Spoelbloed hardloop die heelal deur, waar liggame in massagrafte stink, toegegooi word met spoelgrond wat, skuil agter die leuen van spoelgoud blink.…

DIE MISKYKMENSE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 3.349
Soos meerkatte hul mae warm staan na die son teen ’n rots in die woestyn, so staan of lê hul op hoeke, so staan of lê hul op kroegstoepe, so bedel hul op straat. Langs die spoorlyn. Geen land ter wêreld spring hul vry, van gelykes tot die ongelykes. Wanneer julle deur jul spogbuurte ry dink tog ook aan hulle, julle, stink- rykes. Die probleem…

DIE LIEFDE TUSSENIN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 4 stemmen aantal keer bekeken 3.791
Vandag huil my hart oor hulle wat bedel op straat. Almal wat in die winterkoue hitte soek op poskantoorstoep, waar hul ingemessel lê teen ’n vuilvod, voosgedrinkte maat.…

VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)

netgedicht
2.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 2.099
wil ek net, my doodgewoon, ek wees weg van skewebeelde van hoe mense met dieper geheime, na my kyk wil ek in myself wandel sonder vrees weg van die gejaag na roem, rykdom skulpies optel, na wulpse branders gryp wil ek in myself, van myself lees weg van mense wat veg oor grond liefde, mekaar om elk eerste plek, fnuik wil ek wees op plekke…

HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
5.0 met 4 stemmen aantal keer bekeken 3.151
Jy maak toe weer so. Nog ’n kindergraf in Alberton. Ek sien hoe kinders jou snuif van Kaapstad tot Meyerton. Ek sien hoe jy, doodsengel, bloed aan kosyne vryf, geen stand ontsien, kinders selfmoord, aan ’n tou verstrengel. Jy, magtige dwelm, onder dwelms, maak dit so bitter moeilik om uit te wys, te snuffel, al die skelms…

HUNKERING ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
2.0 met 16 stemmen aantal keer bekeken 8.597
lê daar nog iewers op die vlakte eensaam, soos ‘n molshoop in die reën humusverrykte korrelnat donkergrond van jare gelede se seën ? is daar iewers nog ‘n groen gevoed deur wateraar, pompfontein waar kwepergeel en persturksvy skadu’s gooi teen ‘n rooi skemerduin ? staan daar nog iewers rye sipresse wat soos windpompe nuwe lug verslind…

TRONK ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 24 stemmen aantal keer bekeken 9.865
Toe kom die tronk by almal aan huis. Yster word gebuig, gesweis vanuit die voorhuis, tot in die kombuis. Diefstal, geweld, misdaad, jaag almal agter tralies, wat steeds nie kan keer dat ’n kind verkrag word agter slot en grendel ’n hoë heining of koringgerfbalies.…

PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 1.880
Pa sal nie vir jou kan gee, 'n groot saal baie mense, gaste lang tafels met stoele vele, glinster dekorasies. Pa sal nie 'n "speech" kan maak op sjampanje glase nog minder sal Pa kan bekostig die monster met die oog die band wat rol die kliek-kliek van kameras. Sien, Pa het nie die gelerentheid of die geld om 'n grootse affêre…

DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 16 stemmen aantal keer bekeken 3.010
hoe beskryf jy reën, as tien seisoene droë sand in jou kiewe waai het God vergeet van wesens wat kinders voed hoe beskryf jy groen, as dorre landskap jare lank geen vrugte baar het God vergeet van mense wat gebede na die hemel stuur die stam loop leeg so ook die wye natuur ek kan die onrus voel, as my mense sing en koor van vlaktes sonder…

MAMMON ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 12 stemmen aantal keer bekeken 9.313
die lekker geklingel van geld uit die slotmasjien, laat my vingerlekker brood eet met margarien. Dit was gister. Vandag het ek weer gaan dobbel, voer nou varkkos op boer se plaas, met ‘n skoffel.…

DOKTERS SONDER GRENSE ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
2.0 met 6 stemmen aantal keer bekeken 3.853
So werk hul nagte deur die dokters van weleer. Probeer red elk bebloede diamant deur loopgrawe, deur brand in enige oorloggeteisterde vaderland.…

STUITIG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
5.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 4.434
Met die wegraak van die son. Die maan se instap oor die dag, wat die aand meer sienend maak, plons ons in ‘n bad vol liefde, poedelnaak.…

KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 4.680
Die byl het gekom om te kloof. Dit wat ek in twee wil hê met geweld oop te maak. Die passie van krag wat deur beide arms vloei, die glans van sweet op my kaal bo-lyf, die klank van die byl roep jou, lok jou. Ek sien hoe jou oë dwaal, jy, skelm loer, skelm glimlag, in die glans van die ruit. Ek sien hoe ek, nou, jou baas, die…

OP HEIMWEE VAN DIE WIND ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 11 stemmen aantal keer bekeken 8.388
Jy, langvlegsel meisie, met kitaar op skoot, vir wie die boodskap vanuit jou hart, terwyl lang vingers snare saggies stoot ? Jou speelse posisie van kitaar in skoot, na wie verlang jy, as jou note klink soos ‘n leë blik in kabbelende water, in ‘n sloot ? Jou lenige nek, wieg teen kitaar se steel. Ek sien jou trane deur lang hare ween, waar…

GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 14 stemmen aantal keer bekeken 7.658
Ek sprei my arms die lengte van ’n rivier. My bene, die wydte soos dié van ’n oseaan. Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ” oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…

SING VIR MY ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 6.179
Sing vir my van die son. Van die lied wat deur my gaan. Van groot kraters op die maan. Die steppe roofvis, as jy kon. Sing vir my van plantvlotte waar paddas rustig slaap. Lui - lui kriekies hul vergaap aan fee - musiek op potte. Sing vir my van die koningsarend se tydlose geroep oor die Vaal. Gesoek ; 'n bergmeerkat vir 'n maal met…

ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 9 stemmen aantal keer bekeken 5.762
met die winter is sy huis toe die somer brand hartseerdae in my ‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer ek wens U kon haar gee langer, vir ‘n dag of twee_ as die werf om my stil word wil ek in haar winter lê weg van die somer, lente of herfs net stilraak, verdwyn, stof tot stof…
Meer laden...