218 resultaten.
Een rukkie paradys
netgedicht
2.0 met 3 stemmen 328 Ek smeek God aldeur straf skreeu sy
en enigiets met bly daar in.
Ek byt iets sondig geen oorweeg
knoop daarna gou skattie as sal
daardie woord agterstal maak.
Mijn suiwer ag of wat daar nog
van oor is vra onferm naar ek
soos die eienaard kon gaan.…
KATSPIN (Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.0 met 4 stemmen 4.737 Ek voel nie meer jou asem teen my ore,
die uitgerekte vreugde sug,
‘n sug van volmaakte bevrediging,
is weg. Jy’s weg. Ek’s weg.
Alles is sommer net, weg, weg, weg ...
In die weg, soek ek na ‘n krieseltjie hoop
ek sien, hoe jou kloutjies, loop en loop en loop...…
to be
netgedicht
3.5 met 12 stemmen 696 vermeden
to be or not to be, that is ...…
Sy sê
netgedicht
1.0 met 1 stemmen 58 Die meisie op die agtergrond het my gesê
HULLE SÊ
dat ek tevredenheid sou vind
in haar arms tussen haar bene
rus buite die lippe
kalmeer sy toe ek my naam noem
gryp haar skêr en kap my
gehou tot die helder lig
en dat sy tevrede was met wat
hoor sy en dink daaraan…
PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.4 met 8 stemmen 1.880 Dit stem Pa
droewig hier op die plaas
as ek dink dat jy môre
mondig word.
'n Pa wat jou niks kan gee.
Ek gaan nou slaap, met die
wete, dat ek weet
dat jy weet
dat partytjies vir die wêreld,
nie groter is as die driehoeksband
tussen jou, my en God nie.
Môre as ek dood is, is,
was en bly ek nog steeds jou Pa.…
Om te help dat Madness tot verhaal kom.
hartenkreet
3.0 met 6 stemmen 1.787 Ek en jy Madness.
My meisie wat op haar eie wysie dans.…
LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.8 met 5 stemmen 4.653 Jy het my gedruk na ’n
eensame hoekie op ’n eiland,
waar ek helder oordag drogbeelde
sien fladder in my geestesoog.
Dit gaan nie goed met my nie,
nie na jy my by jou wêreld
ingetrek het, my getap het,
misbruik het, ek maar net nog ’n
voetstoeltjie in jou sekskepades was nie.…
Mood swings, just like the weather
hartenkreet
2.3 met 3 stemmen 599 Het komt misschien door het weer
Dan schijnt de zon, dan weer niet
Zo ook met mijn gevoelens elke keer
Dan ben ik happy, dan weer niet.
Als ik happy ben, dan zou ik willen schreeuwen
De wereld laten weten hoe blij ik ben
En al het moois in de wereld willen omarmen
Ben ik dat niet, dan zou ik willen huilen
dicht tegen je aan willen kruipen…
Elvis stierf aan constipatie
hartenkreet
4.5 met 2 stemmen 283 In God's latrines
krijsen blondines
non-stop zijn "IT'S NOW OR NEVER !"-kreet.…
NIEUW
netgedicht
2.5 met 2 stemmen 117 Teek it or leave zoiets!
Nieuwe bacteriën
vormen bedreigingen
voor ons bestaan
Weer zo’n vies beest zonder
tekenbevoegdheden
Rutte kom op man en
doe er wat aan!…
Goodbye Frank
netgedicht
2.6 met 7 stemmen 58 Best spannend hoor
Die paar gelijke spelen
Verlengingen, oké
En op het eind
Werd nummer tien
De grootste sof
Van het EK
Die dreun voor
Em Bap Pé
Maar zielloos
Het gebrek aan lef
En aanvalslust
En fantasie
Het eindeloze
Schaken breien
Tikkie terug
Balletje breed
De schrik sloeg ons
Wel om het hart
Bij Christian Eriksen
Maar…
't Andere Oranje
hartenkreet
3.0 met 1 stemmen 163 Doe mij maar Marleen
Of anders gewoon Marian
Voor hen ga 'k dwars door alles heen
En hoef ik niet te weten wat Oranje kan
Inspiratie: EK 2012…
Welk oranje boven?
snelsonnet
3.4 met 10 stemmen 763 Ons damesvoetbal was een openbaring
Maar nu wordt het weer tijd voor het geklooi
Rond Van der Sar dan wel Van Nistelrooij
Want dàt is essentiële nieuwsvergaring
Maar àls ze komen, zal nog moeten blijken
Of zij een damesresultaat bereiken…
DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )
netgedicht
4.0 met 16 stemmen 3.010 water
hul naels grou breek vir ‘n druppel in die knol
die aarde is leeg tot in die bol
vannag as die uilveer op die duine val
moet ek besluit
of ek gaan klou aan die krotbuurt wat nie wil bloei
of hierdie grafdorp verlaat
wat nou vir jare lank,
hel uit ons skroei…
vluchtelingen
netgedicht
4.5 met 2 stemmen 101 Ben je vluchteling
of ben je gelukzoeker
dat is de vraag
Hamlet dacht
aan zelfmoord
alleen daarom was het
'to be or not to be'
als je aan mij vraagt
of ik gelukzoeker ben
dan zeg ik ja
als je aan mij vraagt
of ik wil zijn of niet zijn
zeg ik
wil er zijn
'er' is een plaats
die tegen de dood is
grammatica van het…
Zandloper van wijlen een brouwer
netgedicht
1.0 met 1 stemmen 222 N or;
...... E r
... K linkt een
. E is; men vraagt
N iet geld maar recht.…
OP HEIMWEE VAN DIE WIND ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.7 met 11 stemmen 8.388 Ek sien jou trane deur lang hare ween,
waar jy op ‘n sofa sit, voete - kruisbeen.
Ek wil so graag klim, in jou komposisie,
saam jou hartseer deurmaak, verstaan,
jou uithaal, uit jou ongemaklike posisie.
Ek voel hoe jou vingerpunte, die snare pluk,
‘n hartverskeurende gehuilsnik, onderdruk.…
Droomnag.
netgedicht
4.0 met 2 stemmen 315 My sigaret-as raak afval
en die asbakkie is net-net te ver;
Story of this land's life, ek sê.
Al die glase rooiwyn verwar my, tot ek later heeltemal beskonke en heeltemal deurmekaar,
voor Danie Theron se graf hurk.
Dis vrugbare Afrika-grond wat deur my vingers peul.
Met oë wat sukkel,
lees ek die grafskrif:
Daniël Johannes Stephanus.
1870-1900.…
Individualis
gedicht
3.3 met 22 stemmen 11.190 Hoewel nog nooit opvallend kloek
wandel ek weer vandag daarlangs
en ondiepsinnig vergewis
ek my dat ‘k leef en selfs, danksy
jy-weet-wat, stomgelukkig, bly.…
HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )
netgedicht
5.0 met 4 stemmen 3.151 Ek sien hoe kinders jou snuif
van Kaapstad tot Meyerton.
Ek sien hoe jy, doodsengel,
bloed aan kosyne vryf,
geen stand ontsien, kinders
selfmoord, aan ’n tou verstrengel.…
ONZE JAN ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
2.5 met 6 stemmen 4.230 Ek, wasbediende, was lank
van sy tuberkulose bewus,
maar omdat hul mense was
vanuit die hoogere hoed,
moes ek my hulp in stilte blus.
Díe siekte neem meer lewens as vigs.
Vroeë behandeling kán dit uitwis...
as ons almal die skaamwees wegstoot,
sal genesing groei soos ‘n wingerdloot.…
Slaapverwekkend
hartenkreet
4.2 met 4 stemmen 396 (Portugese waterhond valt bij EK Nederland-Portugal, 54ste minuut, stand 1-1, in slaap...)…
Tienrand Beautiful
netgedicht
3.5 met 4 stemmen 448 Sy's Tienrand Beautiful,
en ek het net agtrand oor.…
Tour de pays d'or
netgedicht
3.7 met 7 stemmen 56 une cratte
de bière
Entre le pays d'or et mont
vent où
Ça va?…
Zijn
hartenkreet
2.0 met 1 stemmen 322 het einde van liefde begint
met angst voor verlies
verloren zijn de mooie dromen
verloren de herinnering
verloren zin
gewonnen zijn ware beelden
gewonnen is visie
gewonnen zijn
ben niet verloren
ben niet gewonnen
gewoon de twee verbinden
zoals een refrein
verliezen en winnen
totaal zinloos
liefde wint niet
wedijver wel…
Kom Boven!
snelsonnet
4.3 met 3 stemmen 292 Vandaar dat ik beweer in dit gedicht:
Met Blind komt het EK alsnog in zicht.…
DUITSLAND
netgedicht
3.0 met 2 stemmen 67 Ach, waar is de tijd gebleven
dat de Duitse ploeg bestond
uit spelers die je eikels vond,
arrogant en zelfverheven?
Die altijd scoren vlak voor tijd,
Matheussen en Völlers,
de om-rode-kaarten-brullers
die flirten met de ongerechtigheid
met zulk opzichtig matennaaigedrag
dat je ze heerlijk haten mag.…
JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
5.0 met 3 stemmen 4.597 Dankie dat jy so verstandig is,
gister tot nou, het ek jou só gemis.
Skielik, handomkeer jy.
In ‘n stilgraf word ek weggelê.
Skielik is dit nie meer lekker,
om my rondom jou te hê,
as jy kil, saggies vir my sê :
“ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…
VERPLETTER ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.1 met 7 stemmen 5.704 Die middag _
toe ek jul vang
knipmes lê.
Jy in sy omhelsing
verstik.…
Die studam 1
gedicht
3.0 met 25 stemmen 8.404 Vir 'n wyle
bly hy in my kop voortbestaan
as ek ook met die pad langs loop
maar na die ander kant
toe, na waar ek tuisgaan.
Dan raak hy weg, voorlopig,
onder landskappe, tale en slaap.…