stil golwe
op die strand
in sand
soek ek die see
ek hoor haar
ek voel haar
maar kan haar nie betas nie
sy is weg
vertrek in die aand
sonder woorde
ek nie verstaan nie
soveel te sê
sy hoor nimmermeer
sy is weg
vertrek in die aand
sonder woorde
Zie ook: http://lommerte.wordpress.com
Schrijver: enrico, 9 augustus 2012
Geplaatst in de categorie: mystiek
Wat klinkt dat toch prachtig, deze taal:-)