Eensaamheid.
poëzie
En stadigies sterwe die dag,
so's éen in sij armoed verlaat,
ongesien, ongeag,
sonder suggie of lach,
waar niemand van weet of van praat.
Nou blij die lug alom
in stil aanbidding staan;
geen tampende bel
wat die ure tel,
- net die sterre wat kom en gaan.…