inloggen

Alle inzendingen over doodmoeg

1 resultaat.

Sorteren op:

DIE DOOIE HUIS ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 7 stemmen aantal keer bekeken 5.421
Ons is doodmoeg vir mekaar. Twintig jaar bymekaar, eintlik, weg van mekaar. Ons beweeg maar so in die huis, so om en om, verby mekaar. ‘n Valse glimlag, ‘n valse soen, ‘n valse drukkie, ‘n valse doen. Die meubels sê : “ Eina ! dis seer ! ” Die kinders vind dit swaar, om die gespanne atmosfeer te absorbeer.…