inloggen

resultaten voor 'De Heer FLORIS ABRAHAM BROWN'


33 resultaten.
Sorteren op:

STIL GEMOED ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,2 met 6 stemmen 2.342
die huis lê vanmôre so kalm, stil. So ook die mat waaroor my naakte sole gierts-gierts gaan vandag is hier niema...

KLEINE HARTEDIEF ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,8 met 32 stemmen 5.020
Jy het soos 'n dief gekom versigtig, eers loer, skelm-skelm suutjies het jy jou voetjies oor my drumpel gestoot en j...

SKELMPIE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,0 met 10 stemmen 3.979
hoe roer jy my huis hoe bring jy onvrede as jy vir haar ruikers stuur wetende, ek is nie tuis hoe steur jy my huis...

VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)

gedicht
1,7 met 7 stemmen 2.038
wil ek net, my doodgewoon, ek wees weg van skewebeelde van hoe mense met dieper geheime, na my kyk wil ek in myself...

ONZE JAN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,5 met 6 stemmen 4.109
Sy dood het met die rooi in sy sakdoek gekom. Eers spikkeltjies bloed tot groter kolle sy familie en dokters roep....

DIE DOOIE HUIS ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,6 met 7 stemmen 5.274
Ons is doodmoeg vir mekaar. Twintig jaar bymekaar, eintlik, weg van mekaar. Ons beweeg maar so in die huis, so om...

VERPLETTER ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,1 met 7 stemmen 5.562
Soos 'n sigaretstompie in as doodgedruk, het ook jy, liefde uit my lewe geruk. Die middag _ toe ek jul vang k...

VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,2 met 9 stemmen 5.440
Jy het my gegooi soos ‘n inkspatsel teen die muur, oor my geloop, my lewe versuur. Jy het my geslaan soos ‘n...

KATSPIN (Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,0 met 4 stemmen 4.586
Miskien het jy vergeet, van die tye toe daar liefde was. Vergeet van die tye, toe jou asemstote gekatspin het, t...

JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
5,0 met 3 stemmen 4.438
Dankie, dat jy gekom het, deur reën, wind, sonder skoen. Dankie dat jy sonder moeite, so baie vir my doen. Dank...

LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,8 met 5 stemmen 4.499
Dit gaan nie goed met my nie. Jy het my gedruk na ’n eensame hoekie op ’n eiland, waar ek helder oordag drogbeeld...

GERAAMTES ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,8 met 5 stemmen 4.437
Ek dink ek ken jou, in jou aankoms in die verte. Ek dink ek ken jou, in jou wulpse heupwegstap. Ek dink ek ken j...

DIE VALSE TRAAN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,1 met 17 stemmen 3.681
Trane vloei so maklik wanneer ons hartseer is of bieg. Ja, trane ook van blydskap, maar trane kan soms lekker lieg!...

DEKADENT ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,9 met 10 stemmen 3.674
Dekadensie vanuit Sodom en Gomorra is hier, in siel, aan lyf, oral rondom jou regoor die wêreld is rooiligareas besig...

VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,6 met 8 stemmen 3.408
Die dag het moeg oor my kom sak, soos die see ontslae raak van haar siekte, wat sy uitspuug op die strand. Ek wil...

SPOELBLOED ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,9 met 15 stemmen 5.452
Spoelgoud. Spoelgrond. Spoelbloed, vloei deur taxi’s, Richmond, bus, trein, boot, vliegongelukke. Spoelbloed hard...

DIE MISKYKMENSE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,3 met 3 stemmen 3.228
Soos meerkatte hul mae warm staan na die son teen ’n rots in die woestyn, so staan of lê hul op hoeke, so staan o...

DIE LIEFDE TUSSENIN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,8 met 4 stemmen 3.673
Vandag huil my hart oor hulle wat bedel op straat. Almal wat in die winterkoue hitte soek op poskantoorstoep, waa...

HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
5,0 met 4 stemmen 3.085
Jy maak toe weer so. Nog ’n kindergraf in Alberton. Ek sien hoe kinders jou snuif van Kaapstad tot Meyerton....

DORRE LAND ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,0 met 16 stemmen 2.899
hoe beskryf jy reën, as tien seisoene droë sand in jou kiewe waai het God vergeet van wesens wat kinders voed hoe...

HUNKERING ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,4 met 16 stemmen 8.526
lê daar nog iewers op die vlakte eensaam, soos ‘n molshoop in die reën humusverrykte korrelnat donkergrond van j...

TRONK ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,2 met 24 stemmen 9.795
Toe kom die tronk by almal aan huis. Yster word gebuig, gesweis vanuit die voorhuis, tot in die kombuis. Diefstal,...

PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3,4 met 8 stemmen 1.801
Pa sal nie vir jou kan gee, 'n groot saal baie mense, gaste lang tafels met stoele vele, glinster dekorasies. Pa...

DOKTERS SONDER GRENSE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2,7 met 6 stemmen 3.793
So werk hul nagte deur die dokters van weleer. Probeer red elk bebloede diamant deur loopgrawe, deur brand in enige...

MAMMON ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,4 met 12 stemmen 9.243
die lekker geklingel van geld uit die slotmasjien, laat my vingerlekker brood eet met margarien. Dit was gister. V...

ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )

gedicht
4,6 met 9 stemmen 5.617
met die winter is sy huis toe die somer brand hartseerdae in my ‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste die lent...

STUITIG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
5,0 met 4 stemmen 4.276
Met die wegraak van die son. Die maan se instap oor die dag, wat die aand meer sienend maak, plons ons in ‘n bad v...

KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4,6 met 5 stemmen 4.530
Die byl het gekom om te kloof. Dit wat ek in twee wil hê met geweld oop te maak. Die passie van krag wat deur bei...