STUITIG ( Taal: AFRIKAANS )
Met die wegraak van die son.
Die maan se instap oor die dag,
wat die aand meer sienend maak,
plons ons in ‘n bad vol liefde, poedelnaak.
Geplaatst in de categorie: liefde
Met die wegraak van die son.
Die maan se instap oor die dag,
wat die aand meer sienend maak,
plons ons in ‘n bad vol liefde, poedelnaak.
Er zijn nog geen reacties op deze inzending.