inloggen

Alle inzendingen over rosegeur

1 resultaat.

Sorteren op:

KLEINE HARTEDIEF ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 32 stemmen aantal keer bekeken 5.145
drumpel gestoot en jou handjies, sagte handjies vlekkies op my deur en muur gelaat jou ogies het jy in my spieël gelos en jou ore agter elk kas se deur die rondings van jou lippe lê op sloop, soos perskes wat droog en in my loop op die mat in die gang hoor ek jou neus snuif-snuif gaan in die stilte van my kamers en kombuis weet ek, jou rosegeur…