Insane thoughts race through my mind
One more malicious than the other
Deceit and betrayal
And red raw jealousy -
Livid, lethal -
Poisoning what's left
Of the sense
And devouring the sane
There is no escape
From this ravenous rage
Nowhere to hide
From its hideousness…
Sy kyk net, nie vir ure lank nie, maar vir ‘n lang tyd, na haar beeld in die spieel.
Haar oe lyk leeg en moeg, dink ander ook so? Sy dink nie sy is lelik nie, met die regte grimering het sy nog altyd ‘n paar koppe laat draai… Hier is dit nou wel nie nodig nie, niemand om te beindruk nie. Sy glimlag wrang, niemand om te beindruk nie.
Sy kyk…