biografie: Elisabeth Eybers
[Klerksdorp /Transvaal, Zuid-Afrika 1915 - Amsterdam 2007]
Elisabeth studeerde van 1932 tot 1937 moderne talen in Johannesburg.
In 1937 trouwde zij met A.J.J. Wessels.
In 1961 vestigde zij zich in Amsterdam.
Zij debuteerde met de bundel Belydenis in die skemering (1936), waarna tientallen bundels volgden, de meest recente Verbruikersverse/Consumer's verse (1997) en Winter-surplus (1999).
Aanvankelijk schreef zij haar gedichten in het Engels, vervolgens in het Zuid-Afrikaans.
Haar werk werd zowel in Zuid-Afrika als in Nederland talloze malen bekroond, onder andere met de Constantijn Huygens Prijs 1978 en de P.C. Hooftprijs 1991.
Werk:
- Belydenis in die skemering (1936)
- Die vrou en ander verse (1945)
- Die ander dors (1946)
- Die stil avontuur (1949)
- Tussensang (1950)
- Die helder halfjaar (1956)
- Versamelde gedigte (1957)
- Neerslag (1958)
- Balans (1962)
- Onderdak (1969)
- Kruis of munt (1973)
- Einder (1977)
- Gedigte 1958-1973 (1978)
- Voetpad van verkenning (1978)
- Bestand (1982)
- Dryfsand (1985)
- Gedichten (1985)
- Gedigte, 1962-1982 (1985)
- Rymdwang (1987)
- Noodluik (1989)
- Versamelde gedigte (1990)
- Teëspraak (1991)
- Respyt (1993)
- Nuweling (1995)
- Uit en tuis (1995)
- Tydverdryf - Pastime (1996)
- Tweegelui (1997)
- Verbruikersverse - Consumer's verse (1997)
- Winter-surplus (1999)
Inzendingen van deze schrijver
6 resultaten.Versinsels
gedicht
4.0 met 1 stemmen
5.181 Versinsels is eerstens 'n soort van bedryf
om dingen wat onderling klop op te skryf,
die gees te verhef bo die lydsame lyf:
verzinsels wil graag hul uiterste doen
om liggaam en siel met mekaar te versoen,
nie soseer om die werklikheid te onthul
as om sy tekortkoming aan te vul.
Wat van...
Skemerliedjie
gedicht
3.2 met 76 stemmen
42.678 Dit is verby,
dit het gebeur,
dit maak nie bly,
dit maak nie seer,
dit is verby
Nou weet jy weer
niks wat die hart
nog roer of raak
is reeds volmaak.
Van vreugde en smart
terdeë moeg
(dis reeds te laat,
dis nog te vroeg
om meer te weet
as dat die rus
die sin en slot
van alles is...
Toekoms
gedicht
3.2 met 13 stemmen
8.724 Die duisendjarige ryk
so troosryk en fiktief
dui onweerlegbaar aan
Iemand het ons lief...
Ons aardbewoners aap
genade en almag na
wat geen beskeidenheid
of feitendwang verdra:
die twee-en-sestigjarige
Mafia-voorman weet
hy mag nou honderd jaar
lang tronkspagghetti eet.
En jy en ek?...
Kringloop
gedicht
3.9 met 10 stemmen
5.497 Jou laatste stappen, aarzelend dog te zeerste
gewaag, herhaal die ritme van die eerste:
hoewel nie juis volkome onbesuisd
geskied jou voortgang meestal uit die vuis,
dit toon onafgerond, iets wat geen ag
slaan op sisteem of pas by elke dag.
In jou bewoë wankeling word dit weer
'n zaak...
Individualis
gedicht
3.3 met 18 stemmen
11.379 De mensen sterven en zijn niet
gelukkig wapper naas die deur
van die skoenmaker op die hoek:
muurskildering van ’s amateur
in gangbare heelalverdriet.
Die hobbelrige kinderskrif
pryk maandelank: geen verfkwas waag
om vonnis van ’s nihilis
vol dampige ontnugteringsdrif
of neo-transendent...
Voetjie vir voetjie
gedicht
2.9 met 41 stemmen
14.032 Voetjie vir voetjie word mens immigrant...
Toevallig uit, toevallig tuis, gestrand
op hierdie teennatuurlike terras
sonder om ooit onloenbaar aan te land.
--------------------------------------------
Uit: Versamelde gedigte, 1990.