Die osse stap aan deur die stowwe,
geduldig, gedienstig, gedwee;
die jukke, al drukkend hun skowwe -
hul dra dit getroos en tevree.
En stille, al stuiwend en stampend,
kom stadig die wa agterna -
die dowwe rooi stowwe, al dampend,
tersy op die windjie gedra.
Die middagson brand op die koppe,
gebuk in hul beurende krag;
hul swaai heen en…
Ons kom lustig die berg opgedraf
met die krag van die ossewa
Onder ons verrys die vlaktes
van het eeu oue Suid-Afrika
Ons roep halt en stap uit
en vergaap ons vanop die klipmuur
aan die mooi kaleidoskoop kleure
soos 'n koning oor sy landgoed tuur
Met Lottebie waarvan ek hou
drink ek lekker soet vonkelwyn
ons voel baie geseënd
dat…