inloggen

Alle inzendingen over wereld

1151 resultaten.

Sorteren op:

MUSIEK ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.6 met 7 stemmen aantal keer bekeken 4.472
Musiek is vir my die rein en skoon in die seskant heuningsel. Die rein en skoon in die kleur van ons vel. Musiek is vir my die kristalhelder in die doudruppel wat daar hang. Musiek is vir my die kristalhelder in die Engele, hemelhoog, se sang.…

DEKADENT ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.9 met 10 stemmen aantal keer bekeken 4.299
Dekadensie vanuit Sodom en Gomorra is hier, in siel, aan lyf, oral rondom jou regoor die wêreld is rooiligareas besig om geld, uit beursies van Sodom te tap vir geldmakers is daar bittermin slaap waar beeldskone poppe in glaskaste eksplisiete kuisheid in hul liggaamspassie verleidelike oë, heup en beenswaaie sit versoeking vir wêreldreisigers…

VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.6 met 8 stemmen aantal keer bekeken 3.972
Die dag het moeg oor my kom sak, soos die see ontslae raak van haar siekte, wat sy uitspuug op die strand. Ek wil nie meer verder leef, ná al die vuil wat aan my kleef.…

SPOELBLOED ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.9 met 15 stemmen aantal keer bekeken 6.170
Spoelgoud. Spoelgrond. Spoelbloed, vloei deur taxi’s, Richmond, bus, trein, boot, vliegongelukke. Spoelbloed hardloop deur die knopkierie, assegaai, rewolwer, slagtersmesse, ysterstukke. Spoelbloed hardloop die heelal deur, waar liggame in massagrafte stink, toegegooi word met spoelgrond wat, skuil agter die leuen van spoelgoud blink.…

DIE MISKYKMENSE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.3 met 3 stemmen aantal keer bekeken 3.841
Soos meerkatte hul mae warm staan na die son teen ’n rots in die woestyn, so staan of lê hul op hoeke, so staan of lê hul op kroegstoepe, so bedel hul op straat. Langs die spoorlyn. Geen land ter wêreld spring hul vry, van gelykes tot die ongelykes. Wanneer julle deur jul spogbuurte ry dink tog ook aan hulle, julle, stink- rykes. Die probleem…

DIE LIEFDE TUSSENIN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.8 met 4 stemmen aantal keer bekeken 4.365
Vandag huil my hart oor hulle wat bedel op straat. Almal wat in die winterkoue hitte soek op poskantoorstoep, waar hul ingemessel lê teen ’n vuilvod, voosgedrinkte maat.…

HEROïEN ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
5.0 met 4 stemmen aantal keer bekeken 3.550
Jy maak toe weer so. Nog ’n kindergraf in Alberton. Ek sien hoe kinders jou snuif van Kaapstad tot Meyerton. Ek sien hoe jy, doodsengel, bloed aan kosyne vryf, geen stand ontsien, kinders selfmoord, aan ’n tou verstrengel. Jy, magtige dwelm, onder dwelms, maak dit so bitter moeilik om uit te wys, te snuffel, al die skelms…

DOKTERS SONDER GRENSE ( Taal: AFRIKAANS )

netgedicht
2.7 met 6 stemmen aantal keer bekeken 4.310
So werk hul nagte deur die dokters van weleer. Probeer red elk bebloede diamant deur loopgrawe, deur brand in enige oorloggeteisterde vaderland.…

verloren bestaan

netgedicht
4.3 met 61 stemmen aantal keer bekeken 7.577
Gestoord geraakt van al dit leven wil ik vertrekken van dit land geweld, oorlog en misbruik heeft mij reeds aangerand Verloren geraakt in dit bestaan stilzwijgend in de ban Ga ik weg en ik vertrek Zodra ik weet waar heen ik kan Vrijheid kan niet worden verkregen geen land is nog paraat zonder zich te laten verleiden tot het plegen van…

Het onverwoestbaar Rotterdam

netgedicht
4.2 met 23 stemmen aantal keer bekeken 4.558
Weetje wat een Rotterdammer het mooist van Amsterdam vindt? Dat is de laatste trein naar Rotterdam dat weet toch elluk kind Hij vindt Amsterdam wel aardig maar doet een dubbele moord Voor zijn Mast, zijn skyline en voor Feyenoord En zelfs na tegenslagen die geen ander kan verdragen Steekt weer vol vertrouwen, de handen uit de mouwen En dan gaat…

Enkele reis Noordwijk - Sarajevo

netgedicht
4.2 met 33 stemmen aantal keer bekeken 4.425
Luid lachend springt mijn zoon in de golven, z'n lange lichaam onder zout water bedolven. Het kan hem niet schelen, hij heeft plezier, het leven is goed, het leven is prettig hier. Maar in Sarajevo wordt nog steeds gemoord, in Sarajevo kan men alleen nog maar haten. De stem van het geluk wordt niet gehoord, wel het marcheren van de vijand,…
Meer laden...