8 resultaten.
Tyd
hartenkreet
3.3 met 3 stemmen
1.138 Ons mors ons tyd
als suiker uit die pot
die liefde is als
Bengaals vuur
geen water kannie blus
ons droom van die paradys
en verlies ons self
om elkaar
te kun vinden
dus dans lief
dans
want morgen,
morgen
is alles
voorby…
Ic en wille u niet
netgedicht
3.5 met 21 stemmen
925 Of moet ic langere tyd nog wachten?
Gy zyt zo sterk, gy doet my beven!
Blyft by my, gy, altyd, diepe in my
En in myn vliedende gedachten.…
Daar is geen dood
poëzie
4.0 met 4 stemmen
2.306 Ons lae standpunt is te laag en ver,
en hul ontseil ons sfeer van ruimte en tyd,
daarom word eindelik ons blik versper
wanneer hul roerpen stuur in die eeuwigheid.…
Die studam 1
gedicht
3.0 met 25 stemmen
9.223 Hy knik en bly tuur
nog 'n tyd na die water voordat
hy sy hand weer lig in 'n groet,
en bedaard na die dorp toe
die afdraend vat.
'n Boerse man van omtrent
vyftig jaar. Vir 'n wyle
bly hy in my kop voortbestaan
as ek ook met die pad langs loop
maar na die ander kant
toe, na waar ek tuisgaan.…
Die Studam
gedicht
4.2 met 4 stemmen
6.548 Hy knik en bly tuur
nog 'n tyd na die water voordat
hy sy hand weer lig in 'n groet,
en bedaard na die dorp toe
die afdraend vat.
'n Boerse man van omtrent
vyftig jaar. Vir 'n wyle
bly hy in my kop voortbestaan
as ek ook met die pad langs loop
maar na die ander kant
toe, na waar ek tuisgaan.…
Die beeld in die spieel
wisgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
1 Sy kyk net, nie vir ure lank nie, maar vir ‘n lang tyd, na haar beeld in die spieel.
Haar oe lyk leeg en moeg, dink ander ook so? Sy dink nie sy is lelik nie, met die regte grimering het sy nog altyd ‘n paar koppe laat draai… Hier is dit nou wel nie nodig nie, niemand om te beindruk nie. Sy glimlag wrang, niemand om te beindruk nie.…
Nieuw Liedeken (Ick moet met sangh vertalen)
poëzie
3.7 met 9 stemmen
3.606 Nu noch onlangs geleden,
Heb ick met haer gereden
Hier binnen deser Stede,
Op de geveegde banen,
Soo ionstigh wy dat deden,
Soo minnelyck vol vreden,
Het bedroeft my noch heden,
Als ick hier van vermane,
Hoe snelle dat de tyd
Ons lieve vreughd afsnyd,
Ons geluck werd benyd,
Van die 't sagen met spyt,
Met afgunst…
Psalm 103
poëzie
4.1 met 24 stemmen
11.223 Maer Godts genaed' is eewich t'allen tyden:
Soo wie hem vreest end' leert die sonde myden.
Gods g'rechticheyt aen zijn kindts kind'ren kleeft,
18;
Die zijn verbont van herten wil betrachten,
End' zijn ghebot steed's houden in gedachten
Alsoo dat hy ghehoorsaem daer nae leeft.
19.…