6 resultaten.
Ek is...
hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
455 Wanneer die berge rooivuiste van die son lig
en die aand die dag se chewy chocolate centre word;
Vergewe my die highways en hulle,
die spooky riot ligte.
Vergewe my die townships en hulle,
verby die skiettende karre.
Vergewe my die insittendes en hulle,
die vormlose bliksems.
Vergewe my,
want jy ken my.
Jy ken my goed.
Ek is in die val van die voël…
Bloedgebrek vir die Uitwoners van winter.
hartenkreet
4.0 met 4 stemmen
680 Bring vir my,
die vaalheid van die maan,
of die sombere blink van sterre,
as jou mense
in die donker begrafnis hou,
en die wilde hond
wegraak,
onder die stowwerige pote
van sy prooi.
Kom stamp jou voete
aan my kant.
Kom maak jou hande,
amper brandwarm,
om my koue straat,
konkavuur.
Maar vertel my
van die woede van jou winter.
Van…
Droomnag.
netgedicht
4.0 met 2 stemmen
449 Die Ballade van Scrooge Botha en die ghosts van heroes passed.
Ek blaai verveeld en aangeklam deur tydskrifte rond,
maar eintlik is die skrif lankal teen die muur.
In die vormlose rookkollom van ñ braai,
die krom elmboog toonbank geselsies van ñ kroeg;
Almal het hulle heroes in Droomland.
Selfs Hitler het sy simpatiseerders gehad
en Robey Leibrandt…
Om te help dat Madness tot verhaal kom.
hartenkreet
3.0 met 6 stemmen
1.923 Ek is te jonk om te begin planmaak
en te oud om te believe.
Wat gaan van my word in hierdie koue wêreld,
hierdie klipharde land,
waar die angels en die virus,
al hoe nouer om ons draai.
Is daar iets te salvage in ñ keyboard?
Is daar berusting in ñ bankie,
of happiness in song?
Ek maak maar meeste aande my skoene vas,
en face die buitekant…
Hoop.
hartenkreet
3.5 met 2 stemmen
1.060 Hoop is nie die eenminuut liefde nie.
Nie die Little Death,
of snelweg bridgejumping nie.
Hoop kan nie in raadsale verduister,
in driveways ge-highjack,
of teen onskuldige kele gehou word nie.
Here Lanie.
Hoop is net 'n droom van 'n droom;
'n Beautiful oggend,
blink en gebukkend van die reen.
Hoop, my meisie,
is om maar meestal butterflies…
Tienrand Beautiful
netgedicht
3.5 met 4 stemmen
606 Die kroeg is 'n onstuimige swart rivier.
Ek sien hoe 'n hulpelose baby beautiful aangedobber kom.
Meegesleur deur verbete onderwater strome.
Onskuldig, van nuttelose vasmeerplek
na nuttelose vasmeerplek,
totdat ek haar anker
met 'n Jose Cuervo en 'n Hunters Dry.
She looks back she's mine,
van 'n Jaap aan die bokant van die bar.
Ek kan…