290 resultaten.
Windliedjie
netgedicht
3.8 met 6 stemmen
3.965 Waar slaap my liefde, my liefde vannag
sterre wat wieg in die denne en winde
sterre wat wieg en sterre wat wag
waar slaap my liefde, my liefde vannag?
Denneboom donker, rooipad en naglied,
naglied van diere en duistere winde
Waar slaap my liefde, wie stil sy verdriet
en sal ek my liefde, my liefde weer vinde?…
LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.8 met 5 stemmen
4.877 Dit gaan nie goed met my nie.
Jy het my gedruk na ’n
eensame hoekie op ’n eiland,
waar ek helder oordag drogbeelde
sien fladder in my geestesoog.
Dit gaan nie goed met my nie,
nie na jy my by jou wêreld
ingetrek het, my getap het,
misbruik het, ek maar net nog ’n
voetstoeltjie in jou sekskepades was nie.…
Ic en wille u niet
netgedicht
3.5 met 21 stemmen
712 Blyft by my, gy, altyd, diepe in my
En in myn vliedende gedachten.…
Eindeloos...
hartenkreet
4.3 met 7 stemmen
1.034 Eindeloos verzonken in
de diepte van je ogen.
Eindeloos verliefd maar
toch zeer overwogen, leef ik,
Eindeloos golvend in
de tijden die gaan komen,
met jou verder naar
het leven van mijn
eindloze dromen...…
Patron
netgedicht
3.2 met 5 stemmen
379 My language lingers thou my dear
done thee unjust although sincere
so fare enough I must confess
my inner struggle more or less
whilst poetry is not my thing
Afresh thou love within my words
although a well of pain endures
I would not taunt to go along
and jibber such in native tongue
since poetry is not my thing
Thou sees’st my lacking…
het heelal is een mystieke wereld
netgedicht
4.2 met 5 stemmen
515 zachtjes droom ik weg in de volle maan
waar woeste golven de nacht omhelzen,
waar de wind het water even streelt
als een fluwelen nachtgordijn
dansend laat het licht de sterren gloeien
in de nacht vol passie en gevoel,
waar het toneel bespeeld wordt door de
vallende sterren uit de belichte hemel
want, het toneel is zo gekleurd door
het…
MUSIEK ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.6 met 7 stemmen
4.201 Musiek is vir my
die rein en skoon in die
seskant heuningsel.
Die rein en skoon in die
kleur van ons vel.
Musiek is vir my
die kristalhelder in die
doudruppel wat daar hang.
Musiek is vir my
die kristalhelder in die
Engele, hemelhoog, se sang.…
Persrokkie
netgedicht
3.1 met 8 stemmen
1.562 die gedurige persrokkie
waarmee jy my klee
so het dokters my vertel
het gister my lig kom doof
jou duisternis het soos
die takke van ’n wilgerboom
oor my kom hang
my omvou toegevou
en ek wou loop
weg van die donker in jou lewe
toe kom jou skouer…
ek sal my mos disnis loop
teen ’n motor
óf van ’n berghang val
ek wat weet wat donker…
VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.2 met 9 stemmen
5.834 Jy het my gegooi soos ‘n inkspatsel
teen die muur,
oor my geloop, my lewe versuur.
Jy het my geslaan soos ‘n hamer
spykers in ‘n muur,
my liefde met growwe skoen
deurgeskuur
Oor jou het ek nagte omgehuil,
grimering waaragter geswolle oë skuil,
kon niemand daarbuite flous of kul.
Ek is oor jou, jou liefde ‘n ronde nul.…
SING VIR MY ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.6 met 8 stemmen
6.444 Sing vir my van die son.
Van die lied wat deur my gaan.
Van groot kraters op die maan.
Die steppe roofvis, as jy kon.
Sing vir my van plantvlotte
waar paddas rustig slaap.
Lui - lui kriekies hul vergaap
aan fee - musiek op potte.
Sing vir my van die koningsarend
se tydlose geroep oor die Vaal.…
STIL GEMOED ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
2.2 met 6 stemmen
2.650 So ook die mat
waaroor my naakte sole
gierts-gierts gaan
vandag is hier niemand op die Sondagmôre
en ek voel hoe
die kriekies, barste in die mure,
die kraak in die meubels
met my gaan
my lewe is so onstuimig woes
my liggaam voel oud gedaan
soos ‘n sinkplaat wat
teen die herderson lê en roes
hierdie kalm stilte
wat nou hier heers…
KLEINE HARTEDIEF ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.8 met 32 stemmen
5.389 Jy het soos 'n dief gekom
versigtig, eers loer, skelm-skelm
suutjies het jy jou voetjies
oor my drumpel gestoot
en jou handjies, sagte handjies
vlekkies op my deur en muur gelaat
jou ogies het jy in my spieël gelos
en jou ore agter elk kas se deur
die rondings van jou lippe lê
op sloop, soos perskes wat droog
en in my loop op die mat in…
Sy sê
netgedicht
1.0 met 1 stemmen
228 Die meisie op die agtergrond het my gesê
HULLE SÊ
dat ek tevredenheid sou vind
in haar arms tussen haar bene
rus buite die lippe
kalmeer sy toe ek my naam noem
gryp haar skêr en kap my
gehou tot die helder lig
en dat sy tevrede was met wat
hoor sy en dink daaraan…
Japie
poëzie
4.0 met 2 stemmen
961 Vanmôre was Japie by my:
Vanaand is hy ... waar?
As 'n mens maar kan weet waar hy eind'lik sal bly,
Wie sien dan in die toekoms gevaar?
Vanmôre was Japie my maat:
Vanaand is hy ... wat?
Sal hy nog met my lag, sal hy nog met my praat,
Of my hand ooit in syne weer vat?…
JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
5.0 met 3 stemmen
4.828 Skielik is dit nie meer lekker,
om my rondom jou te hê,
as jy kil, saggies vir my sê :
“ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…
Engel in de morgen
netgedicht
3.5 met 2 stemmen
766 is en nog steeds van haar hou
Op my ja-knik neem sy my aan die hand
trek my uit die bed, mamma mag bly slaap
Binnekort as ons kop skoon is
kom ons verras haar met 'n ontbyt…
VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
2.6 met 8 stemmen
3.723 Die dag het moeg
oor my kom sak,
soos die see ontslae
raak van haar siekte,
wat sy uitspuug op die strand.
Ek wil nie meer verder leef,
ná al die vuil wat aan my kleef.…
AS
hartenkreet
4.0 met 13 stemmen
962 en wanneer
snags
ek my
hartseer
verdiep
dit plet
soos bruinbrood-
verkoekdeeg
wonder ek
alleen
o univers
o opper-
hoger-
smarter self
Hoor U my?…
Passie
hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
351 Nu eindelijk die lang verwachte Stilte Rust ook Kalmte
Nooit gemis gehad aan misplaatste fake of enge warmte.
Opdringerige gedoe zo snel moe, geen feelings of tast
Geen begerine lipjes of doordringende ogen - onvermogen -.
Pub en Braziliaanse kerel nauwlettend mezelf fijn behoed
Priemende ogen kunnen erg veel aan, heb ik aan de lijve ondervoeld…
Ek is...
hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.
492 Wanneer die berge rooivuiste van die son lig
en die aand die dag se chewy chocolate centre word;
Vergewe my die highways en hulle,
die spooky riot ligte.
Vergewe my die townships en hulle,
verby die skiettende karre.
Vergewe my die insittendes en hulle,
die vormlose bliksems.
Vergewe my,
want jy ken my.
Jy ken my goed.…
Psalm 23
poëzie
3.6 met 29 stemmen
8.484 De Heer is self myn Herder, die my hoedet;
My ontbreeckt niet, ick word van hem gevoedet.
2. Hy legert my, op schoon begraesde weyden.
End sal my voorts aent stille water leyden.
3. Hy stelt myn siel gerust; end uyt genaden,
Om syns naems wil voert my op- rechte paden.
4.…
ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )
netgedicht
4.6 met 9 stemmen
5.972 met die winter is sy huis toe
die somer brand hartseerdae in my
‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste
die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer
ek wens U kon haar gee
langer, vir ‘n dag of twee_
as die werf om my stil word
wil ek in haar winter lê
weg van die somer, lente of herfs
net stilraak, verdwyn, stof tot stof…
GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.8 met 14 stemmen
7.924 Ek sprei my arms
die lengte van ’n rivier.
My bene, die wydte
soos dié van ’n oseaan.
Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ”
oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…
LIJDSEPLEIN, AMSTERDAM
hartenkreet
1.9 met 12 stemmen
371 Leidseplein Amsterdam
omgedoopt
Tot LIJDSEPLEIN
En daar is geen woord
Aan gelogen
En de werkelijkheid
Is nog afschuwelijker
"Oh my Gosh
Yes I was there
Screams the
American Hotel Tourist
On the SUFFERCEPLACE
In Emsterdem!
Oh my Gosh!!"…
Om te help dat Madness tot verhaal kom.
hartenkreet
3.0 met 6 stemmen
1.956 My meisie wat op haar eie wysie dans.…
Zydy van minnaers smert een onverzaedlijck vraetjen
poëzie
3.4 met 11 stemmen
2.943 Ghy komt en steeltse my door 't aldernauste gaetjen,
En buyten moeyten van mijn slapend' lichaem loom,
Voer dyze lieflijck by my in een zoete droom,
Ghy zijt verzocht van all's, en zijt een wacker maetjen.…
SKELMPIE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.0 met 10 stemmen
4.340 hoe roer jy my huis
hoe bring jy onvrede
as jy vir haar ruikers stuur
wetende, ek is nie tuis
hoe steur jy my huis
hoe bring jy konflik
as jy vir haar kom kuier
die kat is weg, jy die muis
my kinders hou daar niks nie van
rep g'n woord oor nagmerries bang
want jy is die mooi een, die skelmpie
my vriende fluister, lag so skuins verby…
Kind van de rekening.
netgedicht
4.5 met 4 stemmen
864 Say,
say it to me
Say it to my face,
Say it to my face,
next time we meet again.…
zoveel
netgedicht
2.0 met 1 stemmen
708 er zijn
zoveel woorden
die gezongen worden
you are my sunlight
and my rain
in de verte
een paar vensters
hoewel
we niets weten
kijk naar de vrouwen
in hun bikini's vijftiger
jaren
raak ze aan
denk je
terwijl
je hen ziet…
Mijn lief is als de rode roos
poëzie
3.8 met 24 stemmen
4.132 As fair art thou, my bonie lass,
So deep in luve am I;
And I will luve thee still, my dear,
Till a' the seas gang dry.
Till a' the seas gang dry, my dear,
And the rocks melt wi' the sun;
And I will luve thee still, my dear,
While the sands o' life shall run.
And fare-thee-weel, my only Luve!
And fare-thee-weel, a while!…