inloggen

Alle inzendingen over My

271 resultaten.

Sorteren op:

Windliedjie

netgedicht
3.0 met 16 stemmen aantal keer bekeken 3.721
Waar slaap my liefde, my liefde vannag sterre wat wieg in die denne en winde sterre wat wieg en sterre wat wag waar slaap my liefde, my liefde vannag? Denneboom donker, rooipad en naglied, naglied van diere en duistere winde Waar slaap my liefde, wie stil sy verdriet en sal ek my liefde, my liefde weer vinde?…

LEUEN ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 4.653
Dit gaan nie goed met my nie. Jy het my gedruk na ’n eensame hoekie op ’n eiland, waar ek helder oordag drogbeelde sien fladder in my geestesoog. Dit gaan nie goed met my nie, nie na jy my by jou wêreld ingetrek het, my getap het, misbruik het, ek maar net nog ’n voetstoeltjie in jou sekskepades was nie.…

Ic en wille u niet

netgedicht
3.0 met 21 stemmen aantal keer bekeken 510
Blyft by my, gy, altyd, diepe in my En in myn vliedende gedachten.…

Eindeloos...

hartenkreet
4.0 met 7 stemmen aantal keer bekeken 912
Eindeloos verzonken in de diepte van je ogen. Eindeloos verliefd maar toch zeer overwogen, leef ik, Eindeloos golvend in de tijden die gaan komen, met jou verder naar het leven van mijn eindloze dromen...…
my$tar25 maart 2004Lees meer…

Patron

netgedicht
3.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 206
My language lingers thou my dear done thee unjust although sincere so fare enough I must confess my inner struggle more or less whilst poetry is not my thing Afresh thou love within my words although a well of pain endures I would not taunt to go along and jibber such in native tongue since poetry is not my thing Thou sees’st my lacking…
WOLF10 april 2008Lees meer…

MUSIEK ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 7 stemmen aantal keer bekeken 3.960
Musiek is vir my die rein en skoon in die seskant heuningsel. Die rein en skoon in die kleur van ons vel. Musiek is vir my die kristalhelder in die doudruppel wat daar hang. Musiek is vir my die kristalhelder in die Engele, hemelhoog, se sang.…

Persrokkie

netgedicht
3.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 1.404
die gedurige persrokkie waarmee jy my klee so het dokters my vertel het gister my lig kom doof jou duisternis het soos die takke van ’n wilgerboom oor my kom hang my omvou toegevou en ek wou loop weg van die donker in jou lewe toe kom jou skouer… ek sal my mos disnis loop teen ’n motor óf van ’n berghang val ek wat weet wat donker…

het heelal is een mystieke wereld

netgedicht
4.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 373
zachtjes droom ik weg in de volle maan waar woeste golven de nacht omhelzen, waar de wind het water even streelt als een fluwelen nachtgordijn dansend laat het licht de sterren gloeien in de nacht vol passie en gevoel, waar het toneel bespeeld wordt door de vallende sterren uit de belichte hemel want, het toneel is zo gekleurd door het…
MiTcHeLL31 augustus 2010Lees meer…

VERVREEMD ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 9 stemmen aantal keer bekeken 5.588
Jy het my gegooi soos ‘n inkspatsel teen die muur, oor my geloop, my lewe versuur. Jy het my geslaan soos ‘n hamer spykers in ‘n muur, my liefde met growwe skoen deurgeskuur Oor jou het ek nagte omgehuil, grimering waaragter geswolle oë skuil, kon niemand daarbuite flous of kul. Ek is oor jou, jou liefde ‘n ronde nul.…

SING VIR MY ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 6.179
Sing vir my van die son. Van die lied wat deur my gaan. Van groot kraters op die maan. Die steppe roofvis, as jy kon. Sing vir my van plantvlotte waar paddas rustig slaap. Lui - lui kriekies hul vergaap aan fee - musiek op potte. Sing vir my van die koningsarend se tydlose geroep oor die Vaal.…

STIL GEMOED ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.0 met 6 stemmen aantal keer bekeken 2.420
So ook die mat waaroor my naakte sole gierts-gierts gaan vandag is hier niemand op die Sondagmôre en ek voel hoe die kriekies, barste in die mure, die kraak in die meubels met my gaan my lewe is so onstuimig woes my liggaam voel oud gedaan soos ‘n sinkplaat wat teen die herderson lê en roes hierdie kalm stilte wat nou hier heers…

KLEINE HARTEDIEF ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 32 stemmen aantal keer bekeken 5.145
Jy het soos 'n dief gekom versigtig, eers loer, skelm-skelm suutjies het jy jou voetjies oor my drumpel gestoot en jou handjies, sagte handjies vlekkies op my deur en muur gelaat jou ogies het jy in my spieël gelos en jou ore agter elk kas se deur die rondings van jou lippe lê op sloop, soos perskes wat droog en in my loop op die mat in…

Sy sê

netgedicht
1.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 58
Die meisie op die agtergrond het my gesê HULLE SÊ dat ek tevredenheid sou vind in haar arms tussen haar bene rus buite die lippe kalmeer sy toe ek my naam noem gryp haar skêr en kap my gehou tot die helder lig en dat sy tevrede was met wat hoor sy en dink daaraan…

Japie

poëzie
4.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 490
Vanmôre was Japie by my: Vanaand is hy ... waar? As 'n mens maar kan weet waar hy eind'lik sal bly, Wie sien dan in die toekoms gevaar? Vanmôre was Japie my maat: Vanaand is hy ... wat? Sal hy nog met my lag, sal hy nog met my praat, Of my hand ooit in syne weer vat?…

Passie

hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 181
Nu eindelijk die lang verwachte Stilte Rust ook Kalmte Nooit gemis gehad aan misplaatste fake of enge warmte. Opdringerige gedoe zo snel moe, geen feelings of tast Geen begerine lipjes of doordringende ogen - onvermogen -. Pub en Braziliaanse kerel nauwlettend mezelf fijn behoed Priemende ogen kunnen erg veel aan, heb ik aan de lijve ondervoeld…

JêMPOT ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
5.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 4.597
Skielik is dit nie meer lekker, om my rondom jou te hê, as jy kil, saggies vir my sê : “ Dit was valsjare, in konfyt weggelê ...”…

Engel in de morgen

netgedicht
3.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 531
is en nog steeds van haar hou Op my ja-knik neem sy my aan die hand trek my uit die bed, mamma mag bly slaap Binnekort as ons kop skoon is kom ons verras haar met 'n ontbyt…

VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
2.0 met 8 stemmen aantal keer bekeken 3.526
Die dag het moeg oor my kom sak, soos die see ontslae raak van haar siekte, wat sy uitspuug op die strand. Ek wil nie meer verder leef, ná al die vuil wat aan my kleef.…

AS

hartenkreet
4.0 met 13 stemmen aantal keer bekeken 793
en wanneer snags ek my hartseer verdiep dit plet soos bruinbrood- verkoekdeeg wonder ek alleen o univers o opper- hoger- smarter self Hoor U my?…

Echo

gedicht
3.0 met 7 stemmen aantal keer bekeken 6.768
How come the air is speaking- How come I hear the same- My words must've dared the sky- In this silly game- My voice - called you more than once- I wander you to hear- For me as daily breakfast- Calling for my dear- I know the gods to listen- Their houses in the sky- For they are still repeating- My words to testify.…

Filmheld.

hartenkreet
4.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 462
Schattepoes ofte zulke lieve does, fraai dus een zachte aai Spraken elkaar nooit aan bij naam, koosnaampjes teder ook erg fraai. Afstotend toch weer aanzuigend sprekende boekdelen Een zeer mooi sprookje dat ook nooit zal kwelen of vervelen. Gevoelige zielen kunnen raken, ten gronde schoppen met de grond gelijk maken Ergens kan die oh, zo boze…

Wreed.

hartenkreet
5.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 377
Net een maand terug je laten inslapen - grenzenloos en sprakenloos Hete tranen biggelen ... schattebout wees toch niet boos. Opnieuw zwerfkat uit asiel gehaald; onschuldig dankbaar Ratje Doetje vertederend aanhankelijk jong speels dus reeds verwend katje. Mellieke, vergeef me - kon je niet meer helpen, bloed niet te stelpen - Ziel gebroken…

Ek is...

hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 304
Wanneer die berge rooivuiste van die son lig en die aand die dag se chewy chocolate centre word; Vergewe my die highways en hulle, die spooky riot ligte. Vergewe my die townships en hulle, verby die skiettende karre. Vergewe my die insittendes en hulle, die vormlose bliksems. Vergewe my, want jy ken my. Jy ken my goed.…

Psalm 23

poëzie
3.0 met 28 stemmen aantal keer bekeken 8.111
De Heer is self myn Herder, die my hoedet; My ontbreeckt niet, ick word van hem gevoedet. 2. Hy legert my, op schoon begraesde weyden. End sal my voorts aent stille water leyden. 3. Hy stelt myn siel gerust; end uyt genaden, Om syns naems wil voert my op- rechte paden. 4.…

ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )

netgedicht
4.0 met 9 stemmen aantal keer bekeken 5.762
met die winter is sy huis toe die somer brand hartseerdae in my ‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer ek wens U kon haar gee langer, vir ‘n dag of twee_ as die werf om my stil word wil ek in haar winter lê weg van die somer, lente of herfs net stilraak, verdwyn, stof tot stof…

GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 14 stemmen aantal keer bekeken 7.658
Ek sprei my arms die lengte van ’n rivier. My bene, die wydte soos dié van ’n oseaan. Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ” oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…

LIJDSEPLEIN, AMSTERDAM

hartenkreet
1.0 met 12 stemmen aantal keer bekeken 199
Leidseplein Amsterdam omgedoopt Tot LIJDSEPLEIN En daar is geen woord Aan gelogen En de werkelijkheid Is nog afschuwelijker "Oh my Gosh Yes I was there Screams the American Hotel Tourist On the SUFFERCEPLACE In Emsterdem! Oh my Gosh!!"…

Om te help dat Madness tot verhaal kom.

hartenkreet
3.0 met 6 stemmen aantal keer bekeken 1.787
My meisie wat op haar eie wysie dans.…

Zydy van minnaers smert een onverzaedlijck vraetjen

poëzie
3.0 met 11 stemmen aantal keer bekeken 2.625
Ghy komt en steeltse my door 't aldernauste gaetjen, En buyten moeyten van mijn slapend' lichaem loom, Voer dyze lieflijck by my in een zoete droom, Ghy zijt verzocht van all's, en zijt een wacker maetjen.…
P.C. Hooft28 oktober 2001Lees meer…

SKELMPIE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.0 met 10 stemmen aantal keer bekeken 4.100
hoe roer jy my huis hoe bring jy onvrede as jy vir haar ruikers stuur wetende, ek is nie tuis hoe steur jy my huis hoe bring jy konflik as jy vir haar kom kuier die kat is weg, jy die muis my kinders hou daar niks nie van rep g'n woord oor nagmerries bang want jy is die mooi een, die skelmpie my vriende fluister, lag so skuins verby…
Meer laden...