inloggen

Alle inzendingen over EK

166 resultaten.

Sorteren op:

GERAAMTES ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.8 met 5 stemmen aantal keer bekeken 5.066
Ek dink ek ken jou, in jou aankoms in die verte. Ek dink ek ken jou, in jou wulpse heupwegstap. Ek dink ek ken jou, aan die jasmynreuk om jou. Ek dink ek ken jou, aan jou speelse skaterlag. Ek dink ek ken jou, aan die klank van jou stap. Ek dink ek ken jou, aan jou klere, altyd vars.…

Ek is...

hartenkreet
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 634
Ek is in die val van die voël. Die gloed van die droom. Die ouman se roggelende einde, en die kleinding se pynlike begin. Ek is Bayete. Ek is Ons vir jou. Ek is Liefde. Ek is Vigs. Ek is die mensdom se steunpilare. Daai eeue-oue identiese tweeling; Vrees en Hoop. Ek is genadig. Ek is stadig. Ek is wreed. Ek is die resep EN die bestandele.…

Ek wil

hartenkreet
3.7 met 3 stemmen aantal keer bekeken 1.033
Ek wil ek wil by jou zyn my nie laat verscheur nie van pyn om die pyn van wie ik liefhê ek wil jou gelukkig maak streel jou hart tot die verdriet uit jou oë is geraak ek wil ek wil vergeet dat ik besta in 'n ander wëreld…
Carin14 augustus 2007Lees meer >

Die gemis

netgedicht
3.2 met 5 stemmen aantal keer bekeken 117
so dit bestaan, in die aarde verrot met sugte van indringende geure ja, so ervaar ek dat jy nie meer hier is nie ek mag dit nie sê nie, ek moet dit agter my neerlê jy mag nie weet dat ek jou steeds liefde stuur seker, ek ken my plek en my siel raak ek gewoond aan die afskeid? slegs as ek vroom voor die suiwer maagd kniel?…

VANDAG... ( Taal: AFRIKAANS)

netgedicht
2.1 met 8 stemmen aantal keer bekeken 2.497
wil ek net, my doodgewoon, ek wees weg van skewebeelde van hoe mense met dieper geheime, na my kyk wil ek in myself wandel sonder vrees weg van die gejaag na roem, rykdom skulpies optel, na wulpse branders gryp wil ek in myself, van myself lees weg van mense wat veg oor grond liefde, mekaar om elk eerste plek, fnuik wil ek wees op plekke…

stil golwe

netgedicht
Er is nog niet op deze inzending gestemd.aantal keer bekeken 464
op die strand in sand soek ek die see ek hoor haar ek voel haar maar kan haar nie betas nie sy is weg vertrek in die aand sonder woorde ek nie verstaan nie soveel te sê sy hoor nimmermeer sy is weg vertrek in die aand sonder woorde…
enrico9 augustus 2012Lees meer >

GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.8 met 14 stemmen aantal keer bekeken 8.204
Ek sprei my arms die lengte van ’n rivier. My bene, die wydte soos dié van ’n oseaan. Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ” oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…

Modelvliegtuig.

netgedicht
3.9 met 11 stemmen aantal keer bekeken 1.187
Wees genadig, seblief, vlieg naby, maak soos die duiwe: sirkel net, dryf net, los die ruimte, los die pad, kom net huis toe, want ek is hier en ek is vlerkloos en ek is jou pa.…

stille kus

netgedicht
3.0 met 2 stemmen aantal keer bekeken 592
lug stink grond suur ek dink lewe duur reën val blom dood ek mal lyf bloot jy gaan elke keer ek bly val neer lig aan ons doen dag maan my soen…
enrico5 september 2012Lees meer >

Persrokkie

netgedicht
3.1 met 8 stemmen aantal keer bekeken 1.725
in my donker eensaamheid wil ek ook liefhê aan jou vat die kurwes van jou gesig deurvoel tot ek mý prentjie het van hoe ek dínk jy lyk jou stem jou warm teenwoordigheid jou reuk jou voetstap jou lag, is al wat ek het om aan te klou om te weet jý is myne jou woede buie jou ongenaakbare manier van op my skree jou ongeduld venyn…

eie blindheid

netgedicht
3.5 met 4 stemmen aantal keer bekeken 48
daar waar ek na gesoek het, het ek dit nie by hom gevind nie invoel kan mens nie net met woorde aandui nie dit is meer as dit dit is dikwels stil verstaan sonder wroeging ek het dit nie gevind nie liewer die illusie armer mens is dan nie verbind nie die verstand lê die verbinding en sal hom in die verwerpens byt as ek maar net beter…

KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.6 met 5 stemmen aantal keer bekeken 5.199
Ek sien hoe ek, nou, jou baas, die byl, die plaas by jou neem, wyl ons liefde maak, op 'n growwe vloer.…

Huweliksklokkies

netgedicht
4.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 889
ons saâm gelukkig syn Sy gee egte sin aan my lewe en maak 't verskil dag en nag stukkie vir stukkie ek raak beseten soos ek 't altyd het verwag By die mooie sonsondergang het ik haar vir ewig gekies Ek wil ons vir altyd verbind by die klink van huweliksklokkies.…
Aramis5 augustus 2006Lees meer >

AS

hartenkreet
4.0 met 13 stemmen aantal keer bekeken 1.132
en wanneer snags ek my hartseer verdiep dit plet soos bruinbrood- verkoekdeeg wonder ek alleen o univers o opper- hoger- smarter self Hoor U my?…

Niet fit

netgedicht
3.5 met 2 stemmen aantal keer bekeken 393
Nu weet men na een half jaar plots te melden, -Alsof men nu precies weet hoe het zit- Oranje was op het EK niet fit, Daar liepen enkel doodvermoeide helden. “Oranje was niet fit op het EK”, Van Marwijk krijgt een rotschop achterna.…
Wim Overweg24 december 2012Lees meer >

EK

netgedicht
3.6 met 5 stemmen aantal keer bekeken 945
Een van der Vaart, maar ook een Vennegoor, Een Ibrahimovic en een van Bommel, Oranje wordt steeds sterker, om den drommel, De bondscoach heeft daar een antenne voor Een moordteam, dat nog erg zal zijn gebaat Bij goede diensten van een Advocaat --------------------------------------------- Erg grof spel tijdens PSV-Ajax…

EK

netgedicht
3.5 met 2 stemmen aantal keer bekeken 379
Het foeballuh ging gisteren van start Oranje moest al vroeg het vaantje strijken Ik zal daarom maar met een half oog kijken Toch zit ik voor de buis met angstig hart Dat telkens wel een keertje overslaat Als het ineens over een aanval gaat.…
trawant11 juni 2016Lees meer >

EK

snelsonnet
4.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 671
Niks tikkie terug, maar hup de bal naar voren Niet stiekem trekken aan een paardenstaart De frêle enkels worden ook gespaard En geen kapsones; dribbel, pass en scoren! De vlag gaat uit voor gloednieuwe idolen Het vrouwenvoetbal heeft ons hart gestolen!…

EK

snelsonnet
3.2 met 8 stemmen aantal keer bekeken 499
Het vormt een plaag, ook op tv Ons land is van het spel bezeten Waarom het leuk is, zou 'k niet weten Men schopt een bal, die rolt prompt mee Ik ga pas kijken naar die sport Wanneer de voetbal vierkant wordt –…

ONGEDULD ( Taal : AFRIKAANS )

netgedicht
4.6 met 9 stemmen aantal keer bekeken 6.197
met die winter is sy huis toe die somer brand hartseerdae in my ‘n herfsblaar val af-en-toe in my binneste die lente lê bitter ver, ek sien dit nie meer ek wens U kon haar gee langer, vir ‘n dag of twee_ as die werf om my stil word wil ek in haar winter lê weg van die somer, lente of herfs net stilraak, verdwyn, stof tot stof…

Ontvlugting

gedicht
3.8 met 4 stemmen aantal keer bekeken 8.924
Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou in Gordonsbaai terug: Ek speel met paddavisse in 'n stroom en kerf swastikas in 'n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf en dom-allenig teen die aandwind blaf Ek is die seevoël wat verhongerd daal en dooie nagte opdis as 'n maal Die god wat jou geskep het…

Oekraïne

netgedicht
5.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 376
Gaat Edith Schippers tóch naar het EK Want er zijn 'democratische signalen' Dus Mark en Alex óók bij de finale De handel moet tenslotte door,daarna Voor Timosjenko zorgt men wonderwel Ze krijgt oranje tralies in haar cel. Ondanks eerdere bezwaren gaan Nederlandse politici toch naar het EK.…

Een rukkie paradys

netgedicht
2.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 611
Ek smeek God aldeur straf skreeu sy en enigiets met bly daar in. Ek byt iets sondig geen oorweeg knoop daarna gou skattie as sal daardie woord agterstal maak. Mijn suiwer ag of wat daar nog van oor is vra onferm naar ek soos die eienaard kon gaan.…
WOLF26 oktober 2006Lees meer >

Droë Sémillon & Viognier

netgedicht
2.6 met 14 stemmen aantal keer bekeken 94
Nie dis daardie dae wat stadig dra *) een witte druif ek es in afrika fris en fruitig tussen al het fee staat mien kop te gloeien wor ek sta Ek sta op disse sait soms houtgerijpt as sauvignon fris, stuvend van karakter met tonen van hard gras en tropisch fruit soms mild tussen de fee van chardonnay Soms word ek tussen drijfsant fan de…

Volmaan

netgedicht
4.3 met 6 stemmen aantal keer bekeken 114
as ek leegte voel dan is dit nie niks wat ek bedoel nie die ruimte is dan vol met jou gevul dit is die herinnering, dat ek van jou hou as ek niks meer voel nie is dit nie niks nie dit is meer as lug of daardie leë glas water daar is altyd daai gevoel, dit iets dit bly in my gedagtes vir later sê dus nooit, jy is nie meer daar nie ja, nie…

KATSPIN (Taal: AFRIKAANS )

gedicht
4.0 met 4 stemmen aantal keer bekeken 5.256
Ek voel nie meer jou asem teen my ore, die uitgerekte vreugde sug, ‘n sug van volmaakte bevrediging, is weg. Jy’s weg. Ek’s weg. Alles is sommer net, weg, weg, weg ... In die weg, soek ek na ‘n krieseltjie hoop ek sien, hoe jou kloutjies, loop en loop en loop...…

Sy sê

netgedicht
1.0 met 1 stemmen aantal keer bekeken 432
Die meisie op die agtergrond het my gesê HULLE SÊ dat ek tevredenheid sou vind in haar arms tussen haar bene rus buite die lippe kalmeer sy toe ek my naam noem gryp haar skêr en kap my gehou tot die helder lig en dat sy tevrede was met wat hoor sy en dink daaraan…

PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )

gedicht
3.4 met 8 stemmen aantal keer bekeken 2.418
Dit stem Pa droewig hier op die plaas as ek dink dat jy môre mondig word. 'n Pa wat jou niks kan gee. Ek gaan nou slaap, met die wete, dat ek weet dat jy weet dat partytjies vir die wêreld, nie groter is as die driehoeksband tussen jou, my en God nie. Môre as ek dood is, is, was en bly ek nog steeds jou Pa.…

Kat in ´t bakkie

snelsonnet
5.0 met 5 stemmen aantal keer bekeken 513
Roemenië dat wordt dinsdag een makkie Daar walsen we probleemloos overheen Daarin zien onze jongens echt geen been Spreekwoordelijk wordt dat een kat in ´t bakkie En slaan we daar in München toch een flater Dan springt de kat uit ´t bakkie als een kater…
Meer laden...