vanwaar
somernag
in die kaap,
êrens rus die wind
teen ‘n eikeboom
se blare
waar in die reën
mag ek haar
naam
weer vind?
waar in haar gelaat
sal sy my gesig
weer roep
tot kind?...
êrens
ritsel
die
blare.
Geplaatst in de categorie: heelal