DEKADENT ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.9 met 10 stemmen
4.301 Dekadensie vanuit Sodom en Gomorra
is hier, in siel, aan lyf, oral rondom jou
regoor die wêreld is rooiligareas besig
om geld, uit beursies van Sodom te tap
vir geldmakers is daar bittermin slaap
waar beeldskone poppe in glaskaste
eksplisiete kuisheid in hul liggaamspassie
verleidelike oë, heup en beenswaaie sit
versoeking vir wêreldreisigers…
VERKRAG ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
2.6 met 8 stemmen
3.974 Die dag het moeg
oor my kom sak,
soos die see ontslae
raak van haar siekte,
wat sy uitspuug op die strand.
Ek wil nie meer verder leef,
ná al die vuil wat aan my kleef.…
SPOELBLOED ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
2.9 met 15 stemmen
6.171 Spoelgoud. Spoelgrond. Spoelbloed,
vloei deur taxi’s, Richmond, bus,
trein, boot, vliegongelukke.
Spoelbloed hardloop deur die
knopkierie, assegaai, rewolwer,
slagtersmesse, ysterstukke.
Spoelbloed hardloop die heelal deur,
waar liggame in massagrafte stink,
toegegooi word met spoelgrond wat,
skuil agter die leuen van spoelgoud blink.…
DIE MISKYKMENSE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.3 met 3 stemmen
3.843 Soos meerkatte hul mae
warm staan na die son
teen ’n rots in die woestyn,
so staan of lê hul op hoeke,
so staan of lê hul op kroegstoepe,
so bedel hul op straat. Langs die spoorlyn.
Geen land ter wêreld spring hul vry,
van gelykes tot die ongelykes.
Wanneer julle deur jul spogbuurte ry
dink tog ook aan hulle, julle, stink- rykes.
Die probleem…
DIE LIEFDE TUSSENIN ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.8 met 4 stemmen
4.366 Vandag huil my hart
oor hulle wat bedel op straat.
Almal wat in die winterkoue
hitte soek op poskantoorstoep,
waar hul ingemessel lê teen ’n
vuilvod, voosgedrinkte maat.…
PLAASARMOEDE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.4 met 8 stemmen
2.488 Pa sal nie vir jou kan gee,
'n groot saal
baie mense, gaste
lang tafels met stoele
vele, glinster dekorasies.
Pa sal nie 'n "speech" kan maak
op sjampanje glase
nog minder sal Pa kan bekostig
die monster met die oog
die band wat rol
die kliek-kliek van kameras.
Sien, Pa het nie die gelerentheid
of die geld om 'n grootse
affêre…
STUITIG ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
5.0 met 4 stemmen
5.000 Met die wegraak van die son.
Die maan se instap oor die dag,
wat die aand meer sienend maak,
plons ons in ‘n bad vol liefde, poedelnaak.…
KLANK VAN DIE BYL ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.6 met 5 stemmen
5.253 Die byl het gekom om te kloof.
Dit wat ek in twee wil hê
met geweld oop te maak.
Die passie van krag wat
deur beide arms vloei,
die glans van sweet
op my kaal bo-lyf,
die klank van die byl
roep jou,
lok jou.
Ek sien hoe jou oë dwaal,
jy, skelm loer,
skelm glimlag,
in die glans van die ruit.
Ek sien hoe ek, nou, jou baas,
die…
OP HEIMWEE VAN DIE WIND ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.7 met 11 stemmen
9.144 Jy, langvlegsel meisie, met kitaar op skoot,
vir wie die boodskap vanuit jou hart,
terwyl lang vingers snare saggies stoot ?
Jou speelse posisie van kitaar in skoot,
na wie verlang jy, as jou note klink soos
‘n leë blik in kabbelende water, in ‘n sloot ?
Jou lenige nek, wieg teen kitaar se steel.
Ek sien jou trane deur lang hare ween,
waar…
GEEN GROTER LIEFDE ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
3.8 met 14 stemmen
8.255 Ek sprei my arms
die lengte van ’n rivier.
My bene, die wydte
soos dié van ’n oseaan.
Ek skreeu vir die wêreld : “ Ek lief jou, ”
oor ’n bulderende, vuurspuwende, vulkaan.…
SING VIR MY ( Taal: AFRIKAANS )
gedicht
4.6 met 8 stemmen
6.909 Sing vir my van die son.
Van die lied wat deur my gaan.
Van groot kraters op die maan.
Die steppe roofvis, as jy kon.
Sing vir my van plantvlotte
waar paddas rustig slaap.
Lui - lui kriekies hul vergaap
aan fee - musiek op potte.
Sing vir my van die koningsarend
se tydlose geroep oor die Vaal.
Gesoek ; 'n bergmeerkat vir 'n maal
met…
Huwelijksreis
gedicht
1.3 met 18 stemmen
5.113 Toen NS-beambten hoorden garanderen
Dat Lex zich huwen wil met Máxima
Trok men de planner uit de actiela
Om een nieuwe stakingsdag te annonceren
Want NS'ers zijn die dag niet aan het werk
Die staan keurig in een rondje om de kerk…
Voorpiepen
gedicht
3.7 met 3 stemmen
3.568 De piepjes van het uurlijks ANP
Die al van vijf naar drie stuks moesten slinken
Gaan straks in het geheel niet langer klinken
Het spook van de vernieuwing neemt ze mee.
Voor wie van deze pips niet wenst te scheiden
Zal ik ze via Napster gaan verspreiden.…
Pussycat
gedicht
3.4 met 13 stemmen
3.645 Het luisterrijkste nieuws is zonneklaar
Dat kleine showberichtje in de krant
Dat voor altijd in ons netvlies staat gebrand
Want Pussycat is terug (Ga weg! Echt waar?).
Niks naars kan nu de mens nog overkomen
Al zou de Mississippi overstromen!…