inloggen
voeg je netgedicht toe

Netgedichten

netgedicht (nr. 88.649):

eie blindheid

daar waar ek na gesoek het,
het ek dit nie by hom gevind nie
invoel kan mens nie net met
woorde aandui nie
dit is meer as dit
dit is dikwels stil verstaan
sonder wroeging

ek het dit nie gevind nie
liewer die illusie armer
mens is dan nie verbind nie
die verstand lê die verbinding
en sal hom in die verwerpens byt

as ek maar net beter
na my hart en siel geluister het
en nie na die sug van begeerte nie
om lief te hê
so speel iets soos onbewus
in die werklikheid 'n rol

dit is hoekom ek vir
my eie duisternis geval het
dit is my pyn,
nie die joune nie maar myne

... Afrikaans
niet autobiografisch ...


Zie ook: https://www.derooiseschool.nl/

Schrijver: julius dreyfsandt zu schlamm, 15 maart 2026


Geplaatst in de categorie: emoties

3.0 met 3 stemmen aantal keer bekeken 33

Er zijn nog geen reacties op deze inzending. Schrijf de eerste reactie!

reageer Geef je reactie op deze inzending: